23/03/2026
Vir die heel eerste keer vandat Rebels bestaan sal ons hierdie naweek kragte meet teen Adias RFC
Ons sien uit n klipharde liga wedstryd .Ons hoop om hierdie naweek almal te vermaak op Klippies Park .
Kom gerus en kom geniet die dag saam met die Rebels Familie .
Red ❤️white🤍 blue💙 Rebels through and through
10/01/2026
Happy 20th Birthday Jolan Edward Francis
May your day be filled with much laughter and many good memories 🫂💙❤️
Here's to the next 20 years CHOICE 🥳🍾🥂
💙❤️🤍📌
09/01/2026
Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag Heinrich Rex 🥳
Mag jou seëninge oorvloedig op jou neerdaal ❤️
Rebels is so trots op die jongman wat jy geword het .Ons is ewig dankbaar vir elke game wat agter jou rug is 🤍💙🙏
Gaan groot 🥳🍾
💙🤍❤️📌
01/01/2026
Hiep hiep Hooray 🍾🥳🥂
Veels geluk met die herdenking van U geboortedag Mr Chair 🥳🫂❤️
Mag vandag die begin wees van n baie mooi oes .
Mag U die vrugte pluk van die sade wat U lank terug gesaai het .
Baie duisend dankies vir alles wat U vir ons doen ,die club waardeer U so baie .
Dankie dat U altyd ons kies ten spyte van alle uitdagings
Geniet vandag ons Chairman
Rebels is lief vir jou
❤️💙🤍
15/12/2025
Hartlik geluk met jou verjaarsdag vandag Adrian 🥳🍾❤️
Mag die goedheid en guns van ons koning jou altyd agtervolg .
Dankie dat jy so belangrike skakel in die Rebels ketting is .Ons is baie trots op jou harde werk 🫂
💙🤍❤️
Geniet 32 🥳🍾
15/12/2025
Baie geluk met jou verjaarsdag wat gister was Bradwill Meiring
Mag die Here jou geweldig seën en altyd omring met Sy liefde .
Jys n groot aanwins by ons Klub .Ons is baie trots op jou Buddy .
Geniet 22 🍾🥳
02/12/2025
Die perfekte voorbeeld van "Dinamiet kom in klein pakkies" 👊
Veels geluk met jou verjaarsdag Gillian Meiring .Vanoggend bid ons dat die Here sy ryke seën oor jou sal stort .
Ons bid dat jou hartsdrome n werklikheid sal word🙏❤️
Die man agter die Eskom oond 😍
Rebels se eie Grant Williams 👊🤛🥰
💙🤍❤️
15/11/2025
Baie geluk met die herdenking van jou geboorte dag Jansen Heinrich
Mag die Here jou geweldig seën in jou nuwe lewensjaar .
Rebels R. F. C sê uit hul harte vir jou dankie vir alles .
Jou gesindheid ,jou leierskap en jou toegewydheid.
Jys werklik n Yster , Rebels se Yster .
Lekker verjaar 💙🤍❤️
07/11/2025
Graag betuig ons as die Rebels R. F. C familie ons innige medelye aan Sakkie Opperman Towerkop Tigers Towerkop Tigers Rugby Klub met die afsterwe van een van hul geliefde bestuurslede .
Ons is so jammer vir julle verlies .
Ons d**k aan elke speler ,ondersteuner en familie-lid wat hierdeur geraak word ❤️
Mag ons Skepper julle vertroos en styf vashou in hierdie tyd van rou .
Rebels groete ❤️💙🤍
10/10/2025
Geseënde verjaarsdag aan Jou Adene Elvinio Blignault .Mag die vreugde klokke altyd in jou hart lui .Goedheid en guns op jou lewe .
Ons is so trots op jou❤️🥳 .
Liefe jou altyd .
Rebels groete 💙🤍❤️🙏