13/11/2020
Outjo Gholfklub
“The most important shot in golf is the next one.” – Ben Hogan
13/11/2020
Ride-on mower down! Let the rough cutting go on!!!
08/04/2020
The first hole from another angle...
08/04/2020
The first hole at Outjo Golf Club. Which hole is your favourite?
Baie dankie vir almal wat al bevestig het dat hulle kom speel. Ek wil net weer duidelik maak dat almal welkom is om te kom speel. Ons wil ook net almal in kennis stel dat ons wel 18 gate gaan speel en nie net 9 soos op die advertensie nie. Hoop om jou daar te sien!
Net 'n vinnige update oor die naweek se Gholf kompetisie: Die N$ 400.00 inskrywingsfooi sluit 'n ete vir altwee spelers so wel as 'n +1 vir altwee van die spelers in. Die ete en dans is ook oop vir enige iemand al het hulle nie deelgeneem nie. 'n Ete kos dan vir hulle N$ 100.00/Persoon. Dit gaan 'n lekker dag en aand wees. Nooi julle vriende en kom geniet dit saam met ons. Hoop om jou daar te sien...
06/09/2016
Outjo Golfklub bied op Saterdag die 17de September 'n gholf dag aan om geld in te samel vir verbeteringe op die Outjo Gholfbaan. Help asb om die woord uit te kry oor die kompetisie. Die formaat van die kompetisie is van so 'n aard dat gholfers, sowel as nie-gholfers die dag kan geniet. Saam met die prysuitdeling sal daar ook 'n ete wees en ook 'n lekker partytie waar jy kan saam dans en kuier. Vir meer besonderhede, sien die aangehegde foto! Hoop om jou daar te sien.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Outjo Gholfklub
Outjo
9000