L'Agulhas Jukskei

L'Agulhas Jukskei

Share

Jukskei Club member

01/06/2025

L’Agulhas Jukskeiklub hou suksesvolle Rondomtalie-dag

Die L’Agulhas Jukskeiklub het op Saterdag, 31 Mei 2025, ’n gesellige en suksesvolle Rondomtalie-dag aangebied met 18 lede wat ingeskryf het. Die dag was gevul met opwinding, goeie sportmanskap en heerlike verversings.

’n Groot dankie aan al die plaaslike besighede wat ruimhartig pryse geborg het – julle ondersteuning maak ’n groot verskil en word opreg waardeer.

Wenners van die dag:
• Mans-afdeling: André Theron
• Dames-afdeling: Vivian Badenhorst

Ons hoop om hierdie toernooi ’n jaarlikse instelling te maak en nooi graag nuwe en ou spelers uit om saam te kom gooi.

Kom sluit aan by die klub:
📍 Dinsdae en Donderdae vanaf 13:30
📍 Saterdae vanaf 09:30

Almal is welkom – bring jou goeie humeur en gooi saam!

12/06/2022

Kom en geniet Jukskei saam met n baie gesellige groep spellers. Ons Sal jou help as jy nog nooit gespeel het nie. Al wat jy moet doen is Kom kuier dinsdag of donderdag 1h30 vir enige verder inligting kontak Magda 0824965324. Hoop ons sien jou daar.

06/03/2022

Rawson borg n Jukskei dag 12 Maart in L'Agalhas Jukskei klub. Kom en geniet n broodjie en koeldrank saam met ons. Kom kyk en ondersteun ons by 2 meent melkbos straat L'Agalhas Baie dankie

Photos from L'Agulhas Jukskei's post 25/02/2022
26/01/2022

Ons Wil graag alle nuwe inwoners welkom heet. Kom en geniet n middag saam met ons by L'Agalhas Jukskei klub like en share ons page asb.

12/01/2022

Kom en speel saam met ons elke Dinsdag en Donderdag on 13h30. Kom en wees deel can ons span en lekker ontspaning. Vir meer inligting kontak Magda 0824965324 L'Agalhas 2 meent, Melkbos straat L'Agalhas

27/12/2021

Vakansie pret Kom en geniet Jukskei saam ons vandag 27 Desember 2021om 13h30 by L'Agalhas klub, 2 meent, melkbos straat L'Agalhas. Iets te ete en drink word aan gebied. Lootjie en lekker poeding. Bring die hele gesin en vriende saam.

21/12/2021

Kom geniet vakansie pret vandag 14hoo by Jukskei klub in L'agulhas. Bring vriende, kinders. R10. 00 per persoon inskrywing. Lekker eet en drink goed vir oud en jonk. Sien julle daar 🌹

Photos from L'Agulhas Jukskei's post 19/12/2021

11 Desember toernooi. Kom geniet Jukskei saam met ons. Nuwe lede welkom

Photos from L'Agulhas Jukskei's post 14/12/2021

Kom en geniet saam 21 en 27 Desember gesinsdag 14h00 tot 19h00. Nuwe intrekkers Baie welkom

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Agulhas?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Agulhas
7287

Opening Hours

Tuesday 13:30 - 16:00
Thursday 13:30 - 16:00
Saturday 08:29 - 12:00