Maandag Met Morné

Maandag Met Morné

Share

'n Man met God as die middelpunt, statistiek georiënteerd en verhoudings gedrewe.

Ek hou daarvan om ernstige sake aan te spreek deur gesprekke met kenners in hulle veld te raadpleeg en dan so diegene wat dit nodig het, te help deur middel van die opnames.

Maandag Met Morné - EP 23 - Klug of Waarheid: Adele Vrey 14/12/2025

Baie dankie vir die ondersteuning op dié episode.
Skakel in en luister saam. Moet nie vergeet om hierdie episode te deel nie. 🎙

Maandag Met Morné - EP 23 - Klug of Waarheid: Adele Vrey Hierdie week gesels eo met Adele Vrey, ex-satanis. Sy vertel van haar lewe as 'n satanis en hoe sy bevryding gevind het in Jesus. Sy wys uit hoe om jouself e...

Maandag Met Morné - EP 23 - Klug of Waarheid: Adele Vrey 12/12/2025

Jy wil nie hierdie episode mis nie!
Luister saam en deel met almal.🎙

Maandag Met Morné - EP 23 - Klug of Waarheid: Adele Vrey Hierdie week gesels eo met Adele Vrey, ex-satanis. Sy vertel van haar lewe as 'n satanis en hoe sy bevryding gevind het in Jesus. Sy wys uit hoe om jouself e...

08/12/2025

Laaste episode van 2025!🎙
Vanaand om 19:00 word die nuutste episode vrygestel op die "Maandag Met Morné" Youtube kanaal.
Ek gesels met Adele Vrey oor haar ervaring in satanisme en die liefde van Jesus. ✝️

Skakel in en deel met vriende en familie.
Dankie vir al die ondersteuning.

05/12/2025

Volgende week gesels ek met Adele Vrey, en haar ervaring in satanisme. Sy deel hoe om jouself en jou familie teen satanisme te kan beskerm.
Skakel in op die "Maandag Met Morné" Youtube kanaal op Maandag, 8 Desember, om 19:00!

04/12/2025

Volgende week gesels eo met Adele Vrey, ex-satanis, sy vertel van haar lewe as 'n satanis en hoe sy bevryding gekry het en tot bekering gekom het. Sy vertel ook hoe om jouself en jou familie teen satanisme te kan beskerm.
゚viralシ ゚

03/12/2025

Volgende week gesels ek met Adele Vrey, ex-satanis.
Sy deel stories oor haar lewe as 'n satanis en hoe sy bevryding gevind het in Jesus.
Sy vertel ook hoe om jouself en jou familie teen satanisme te kan beskerm.

Episode word om 19:00, Maandag, 8 Desember, op die "Maandag Met Morné" Youtube kanaal vrygestel.
Deel met vriende en familie. Luister saam!🎙

Maandag met Morné - EP 22 - Swanger in Hoërskool - Wat maak ons nou? 03/12/2025

Moet nie vergeet van dié week se episode nie.
Deel gerus met familie en vriende.

Nuutste episode is beskikbaar op die
"Maandag Met Morné" Youtube kanaal!🎙

Maandag met Morné - EP 22 - Swanger in Hoërskool - Wat maak ons nou? Hierdie week gesels ek met twee besondere mense wat 'n groot besluit moes neem toe hulle die dag uitgevind het hulle is swanger, met die wete dat hulle nog s...

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Alberton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address

Alberton

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00