26/04/2026
Laaste Dag van die Eerste jag groep vir 2026 wat n wonderlike naweek was dit nie, daar het 8 goed geval net tussen 2 jagters. Kom boek by ons vir julle jag Avontuur hierdie jaar; daar is net nog n paar naweke oor van boek. Maar kontak ons gerus op WhatsApp 0605783610/0823882127. Pieter Hester Pretorius Elmé Taljaard. Tommie Louw Johan Hattingh Johan Hattingh Andre Oosthuizen
25/04/2026
Eerste jagters vir 2026 het geariveer en klaar het ons opwinding met een rooibok ram, twee elande bul en koei en nog vier vlakvarke ook, alles op dag 1. Wat ʼn voorreg om dit te kon doen in een dag met twee jagters en alles daarby kopskotte op elkeen, kom wys ons of julle ook kan. Ons sien uit vir wat nog kom, boek nou voor die geleentheid verby gaan, spasie is nog beskikbaar kontak nou 0605783610 / 0823882127 ons as Taljaard gesin sien uit om julle die jaar te verwelkom.
19/04/2026
The 2026 hunting season has commenced, and we invite you to join us at Sulzburg Jag/Hunting to hunt the beautiful animals we have available. We still have open dates for booking your hunting experience, whether you are seeking a new adventure or simply looking to acquire some game meat or biltong. To book your hunting experience with us, kindly WhatsApp us at 0823882127 or 0605783610.
03/04/2026
SalzburgHUNTING SE WHATSAPP NO 0823882127
04/07/2025
Almal wat al by ons geboek het die webtuiste behoort binnekort weer te werk ons is hard besig om hom reg te kry. Hoop julle almal verstaan maar as julle my kontak besonderhede het kan julle met my en my vrou so kommunikeer. Dankie en hoop julle verstaan.
04/05/2023
Ons krimetart op Sulzburg Jag/Hunting
04/05/2023
Een van ons gewildste jagters en een van ons jongste jagtertjie wat sy tweede Rooibok op Sulzburg Jag/Hunting kom skiet het.
04/05/2023
Een groot Rooibok ram wat op Sulzburg Jag/Hunting is en Een van ons nuutste jagters 🥳
27/04/2023
Kyk net wat het Sulzburg Jag/Hunting vir julle beskikbaar.