04/05/2026
Jagseisoen 2026 het amptelik afgeskop!!
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Steynberg's Wildsplaas, Shooting/Hunting Range, Alldays.
04/05/2026
Jagseisoen 2026 het amptelik afgeskop!!
17/04/2026
Die jagseisoen is om die draai! 🦌
Maak hierdie jaar se jag ekstra spesiaal met persoonlike jag tumblers .
Perfek vir:
• Jagtrip herinneringe
• Groep jagte
• Geskenke vir jagvriende
• Spesiale datums en plekke
Pas joune aan met:
Naam
Jagtrip
Jaar
Plek
Hou jou drankie koud of warm — skep herinneringe terwyl jy jag.
Bestel nou — Sanel Steynberg 072 699 0314
Hierdie jaar gaan ʼn goeie jaar wees🙏🙌🌧
15/05/2025
En toe maak ons sommer nuwe vriende met die nuwe jagters 🐾🐾🤩🤩
06/05/2025
En so is 2025 se 1ste jag verby. Dit was lekker om julle Annelene Venter Mouton hier te hê🤩
20/04/2025
Die 1ste jagters is amper oppad🤠
09/03/2025
Hierdie jaar is ʼn baie goeie jaar👌
31/01/2025
Genade onbeskryflik groot!!!
24/12/2024
21/11/2024
Die winter was hard...........
Ons 1ste reën🤩