Full Time Scores @ Cogmanskloof Sportsgrounds.
3rd XV
YGH 03 - 00 McGregor
2nd XV
YGH 32 - 26 McGregor
1st XV
YGH 47 - 24 McGregor
Well Done Boys ππ
Young Good Hope RFC Ashton
Sports Organization - Ashton, Western Cape
27/05/2026
We're hosting McGregor RFC this coming Saturday.
Tickets available at Multisave Liquors , Ashton Dop Shop & Ashton Superette.
Games kick-off .
GoodBoys ππ
Full Time Scores
3rd Team
YGH 13 - 12 Unies
2nd Team
YGH 24 - 31 Unies
1st Team
YGH 24 - 28 Unies
ππ
n Hartlike goeie mΓ΄re aan almal. Wat n lieflik dag vir pragtige rugby hier on Ashton.
Ons Afrisam toutrek deelnemers is as volg:
United Ashton
Ishaan De Wee
Jane Abrahams
Margo Toorn
Nashereen Williams
Marcia Taute
Vs
Young Good Hope
Mariska Botha
Mirdia Markus
Jodi Takeloe
Jolene Takeloe
Bernedet Plaatjies
Alle deelnemers moet 10 minute voor die halftyd van die A span wedstryd by die paviljoen bymekaar kom en by Vernon Stifler Brown aanmeld asseblief.π’
Ons sien uit na n dag van pret en opwindende rugbyβοΈπ―
GoodBoys ππ
Goeiedag YGH Familie π
Boland Rugby Union-BRU soek 5 vroue van Unies en YGH vir more se toutrek kompetisie tydens die halftyd van die eerste spanne π€¦ Kom wys jou muis ek wil net gou iets kyk ons het heelwat pryse om weg te gee more. Name kan by die Vernon Brown opgegee raakβοΈ
Asook 3 mammas wat vir ons kan se hoekom hulle as mamma van Unies of YGH is en wat maak hulle so spesiaalπ’ ons het bokse mammas pies om weg te geeπ€
Elke team kry more R5000 met komplimente van ons borge en dus net vir opdaag more. Die wenspan kry n extra R2500πΈ
Ek wil nie eers praat van die Man Of The Match, Rainbow Powerhouse player & Vuma Highlight of the day nieπΈπΈπΈ
Heeldag cash kontant πΈ
20/05/2026
Aandag GoodBoys familie βΌοΈ
Julle kan nou ons amptelike WhatsApp Channel volg deur die volgende link te click en gereelde updates te kry rondom alles wat die klub betref ππ
https://whatsapp.com/channel/0029VbCpA47DDmFTJvv9CZ1T
GoodBoys ππ
YOUNG GOOD HOPE RFC ASHTON πππ β WhatsApp channel
Follow YOUNG GOOD HOPE RFC ASHTON πππ's WhatsApp channel. π Welcome to our Rugby WhatsApp Channel!
This channel is dedicated to keeping our players, supporters, and rugby family up to date with all the latest news, match fixtures, results, announcements, team updates, events, and words of encouragement. Stay connected, support the team, and be part of the journey as we grow together on and off the field! ONE SOUND. ONE VOICE!!!. Join 221 followers for the latest updates.
20/05/2026
12/05/2026
ASHTON DERBY
4 DAYS TO GO
ππ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
6715