Young Hearts Rugby Football Club

Young Hearts Rugby Football Club

Share

Young Hearts RVK is 'n amateur rugbyspan in die Grootuitdaag Kompetisie van die Boland Rugby Unie.

28/05/2026

*We go again this week*

Ons is tuis by die Grafkelder. Kom support die manne in die ๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

Pensioners gratis met bewys.

Photos from Young Hearts Rugby Football Club's post 16/05/2026

Young Hearts v Piketberg - 09 Mei 2026

13/05/2026
Photos from Young Hearts Rugby Football Club's post 13/05/2026

NEEM ASB KENNIS

11/05/2026

โ€ผ๏ธโ€ผ๏ธ Met liefde vir die ๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

10/05/2026

Spreuke 35: 26,
*As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde*

๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

Photos from Young Hearts Rugby Football Club's post 09/05/2026

Young Heartsโ€ผ๏ธ

Deesdae speel almal rugby op social media, maar sedert die eerste game wat ek vir YOUNG HEARTS RFC ๐Ÿ’›๐Ÿ–ค gespeel het, speel ons ons rugby waar dit saak maak op die veld.๐ŸŸ๏ธ

Kom ons hou dit so en wys vir die hele Boland hoe โ€™n span lyk wat ander completely kan overrun.๐Ÿ’ฏ๐Ÿ†

Ons speel as โ€™n span wat deur God saamgebind is ๐Ÿซ‚,en dit wys elke keer wanneer ons op die veld stap.๐Ÿ’ฏ

Aan ons supporters๐Ÿ’›๐Ÿ–ค: Dankie vir elke skree en elke aanmoediging langs die kantlyn. Julle maak โ€™n groter verskil as wat julle besefโค๏ธ. Sonder julle sou ons nie die kuste โšฐ๏ธkon laat sak op DIE GRAFKELDER nie๐Ÿ“.

PSALM 23:4๐Ÿ™๐Ÿฝ
Al gaan ek ook in โ€™n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my; U stok en U staf die vertroos my.

Bemoediging deur: Bruceton Ranck (3de Span Onder Kaptein)๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

Photos from Young Hearts Rugby Football Club's post 05/05/2026
Photos from Young Hearts Rugby Football Club's post 18/04/2026

Kort en kragtig Young Hearts๐Ÿ–ค๐Ÿ’›

Wat beteken jou trui vir jouโ“

Hierdie vraag word baie gebruik om jou as speler en span te herinner aan die Verantwoordelikheid en Voorreg om vir Young Heart te speel.๐Ÿ†

Hierdie aanhalings beklemtoon die belangrikheid van toewyding, veral in uitdagende omblikke op die veld.๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ

Selfs wanneer jy moeg is,moet die poging konstant wees๐Ÿ’ช

Berei jou voor vir fisieke stryd en wees dapper met jou kop,skouers en hart.๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

Kom ons speel vandag VOLHARD en OORWIN die spel.๐Ÿ’ฏ

Gaan haal wat jy verdien!!!๐Ÿ†

Young Hearts Bo๐Ÿฅ‡โ˜๐Ÿปโšฐ๏ธ

Bemoeding deur: Rewaldo Jonathan (2de Span Kaptein๐Ÿ’›๐Ÿ–ค)

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Atlantis?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Pella Sportground, Mainroad
Atlantis
7348