13/03/2023
Die volgende perde sal môre op veiling wees. Augrabiese Valle Ruby Cabertnet, Augrabiese Valle Namaqua, Augrabiese Valle Lager en Augrabiese Valle Merlot. Kontak gerus vir Andri of Néna vir navrae.
Ansa SA Boerperd Stoet, eiendom van Fritz Oosthuizen, geleë naby die Augrabies waterval, is nog 'n relatiewe jong stoet, maar beslis een om dop te hou!
13/03/2023
Die volgende perde sal môre op veiling wees. Augrabiese Valle Ruby Cabertnet, Augrabiese Valle Namaqua, Augrabiese Valle Lager en Augrabiese Valle Merlot. Kontak gerus vir Andri of Néna vir navrae.
26/09/2022
Augrabiese Valle Merlot, Augrabiese Valle Protea by Michmar Franco
26/09/2022
Augrabiese Valle Lager, Uit Augrabiese Valle Diamant en Vlampies Eggo geteel.
Drie van die Ansa-meisies speel bietjie in die groot kamp. Die drie staan tans in Upington by Andri Oosthuizen en Larochelle de Klerk.
Augrabiese Valle Diamant
Augrabiese Valle Lyra
Tokoza Qashqui
13/09/2022
Augrabiese Valle Diamant.
Trained by Larochelle de Klerk.
Upington.
20/10/2021
Eks n dag laat, maar baie geluk aan ons kampioen met jou 16de verjaarsdag! Dankie vir al die plesier en mooi vullens oor die jare, ou seun. Ons is baie lief vir jou!
07/10/2020
2019 Babies.
02/02/2020
Augrabiese Valle Ruby Cabernet. Augrabiese Valle Diamant x Vlampie's Eggo. Mooiste meisietjie. 😍😍 @ Augrabies, Northern Cape
15/12/2019
Baie geluk aan MTH Lodge Holdings met die aankoop van hierdie twee pragtige reuns. Ons vertrou dat Augrabiese Valle Rakker en Augrabiese Valle Shiraz vir julle baie plesier sal verskaf en dat hulle perfek gaan inpas by julle opset!
15/12/2019
Lodikta Toffie, een van die perde met die mooiste geaardhede. Hier ry n jong ruiter met n baie moeilike agtergrond haar. Dankie vir jou geduld ou Tof, jy is die lig in hierdie jong man se lewe.
28/11/2019
Augrabiese Valle Shiraz is steeds te koop. Kontak my gerus op 0782064354.
17/11/2019
Ons wil graag drie nuwe babas aan julle voorstel! Grys baba is n merrievul, Augrabiese Valle Lyra uit Pandan Claret en Michmar Franco, swart een is n hingsie, Augrabiese Valle Merlot uit Augrabiese Valle Protea en Michmar Franco. Die derde vul is ook n merrievul, Augrabiese Valle Namaqua uit Augrabiese Valle Sahara en Vlampie's Eggo, foto van haar sal volg. Baie geluk aan die nuwe mammas! Ons sien uit om te sien hoe hierdie drie sterre grootword!