11/02/2026
Blessed!
Ons nuwe draaibank het gearriveer.
Die ander groot draaibank gaan nou op "light duty" na 25 + jare se diens!
Welcome home newby!
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Barberton Engineering Works CC, 10 Winter Street, Barberton.
11/02/2026
Blessed!
Ons nuwe draaibank het gearriveer.
Die ander groot draaibank gaan nou op "light duty" na 25 + jare se diens!
Welcome home newby!
We kick off this year with a greatful heart!
Somebody once said, Barberton Engineering is like a Harry-Potter-Shop, they can fix almost anything!
It is not magic but learning from experience that makes this Team able to assist!
We will be up and running from the 5th of January 2026.
All of the best!
We want to be the solution to your problem!
Shawn and Team
BARBERTON ENGINEERING WORKS
Kindly note that Shawn is not available on his phone.
For breakdowns or assistance please contact 082 4171626.
26/09/2025
Celebrating heritage in our country!
Ons is baie trots om met julle te deel dat Dean Smit vandag gekwalifiseer het as Passer en draaier!
Welgedaan Dean!
Harde werk!
Lang ure!
Geduld en liefde!
Jou uithou en aanhou het jou tot hier gebring!
Trots!
Ons wens vir al ons werknemers en hullle gesinne, ons kliënte en die Barberton gemeenskap, 'n wonderlike 2024 toe.
Kom ons maak 2024 DIE verskil wat ons wil sien!
19/09/2023
Baie geluk aan Shawn met sy 50ste verjaarsdag! Ons wens vir jou goeie gesondheid en voorspoed toe.
20/08/2023
Baie geluk aan Laerskool Barberton Primary met hulle 120 jaar feesvieringe!
Welgedaan aan die GSF dames wat die hardwerkende "rowwe growwe" trokkie omskep het in hulle sprokie-wêreld vlot!
Die fees het Barberton op hulle voete gehad gister!
Well done!
Engineering company in Barberton seeking:
Turner/machinist
Cv to: [email protected]
with traceable references please
May 2023 be an awesome year for all!
We will be up and running, ready to assist, help and solve problems as from 5 January 2023!
Gewone tyd!
Gewone plek!
Shawn en span!
We wish all our loyal customers a blessed and safe festival season.
We will be closed from 23 December 2022 and re-open on 5 January 2023.
Aan al ons lojale kliënte wens ons 'n geseënde em veilige feesseisoen toe.
Sien julle vroeg in die nuwe jaar!
Aan al ons personeel, dankie vir harde werk! Geniet julle ruskans!
11/07/2022
Jaarlikse sopkompetisie was 'n heerlikheid!
6 soppe en varsgebakte brood!
Helen en Shawn was kop aan kop!
Helen loop weg as die algehele wenner!