19/08/2026
π JONG JAGTER, GROOT PRESTASIE! π¦
Baie geluk aan hierdie jong jagter wat met sy eerste bok nie net βn besondere jagervaring beleef het nie, maar sommer ook βn kompetisie in die Wildland Tydskrif gewen het! ππ
Wat βn ongelooflike prestasie en βn herinnering wat vir altyd gekoester sal word! πΉπ¦
Baie geluk! Ons is trots op jou! ππ₯
01/08/2026
WJC Hunting & Vander Safaris
27/07/2026
π¦18-07-2026π¦
Nog βn jagnaweek agter die rug vir WJC Hunting & Vander Safaris
Twee jaggroepe wat bymekaar gekom het, maar sommer vinnig in een lekker groep verander het!
Wat βn ongelooflike dag vol goeie geselskap, lekker lag, jagstories en natuurlik daardie spesiale oomblikke in die veld. πΏπ¦
Dis waaroor jag gaan β goeie mense, goeie tye en herinneringe wat lank nΓ‘ die jagnaweek bly!
Dankie aan almal wat deel was van die naweek. Ons sien uit na die volgende een! π―π₯