SAJWV Be-Human Skietbaan

SAJWV Be-Human Skietbaan

Share

A community shooting range cateringing for a large variety of shooters and shooting disciplines (from long range to close combat shooting).

Managed by SA Hunters Bloemfontein on the Be Human Middelwater Farm lifestyle center.

06/04/2026

Bring jou kettie, swartkruit, randslag of senterslag en kom kyk watter skiet dissiplines alles beskikbaar is in Bloemfontein, en waar jy jou passie kan uitleef.

Toegang is gratis en elke instansie het lede wat jou sal touwys maak oor wat om te doen.

As jy die oggend inteken kan jy vir die dag bly en die middag gratis skiet op jou eie teikens.

26/03/2026

Oorsig video van die SAJWV Be-Human Skietbaan

23/03/2026

Pragtig

19/03/2026
10/03/2026

R75,000 se pryse op die spel. 1ste, 2de, en 3de plek vir die Grand Slam. Pryse vir elk van die 7 kategoriee. Beperkte plekke, bespreek NOU !

https://forms.gle/F1pNFBrcUZiWWPkYA

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Be-Human Middelwater Farm (Brandfort Road)
Bloemfontein
9300

Opening Hours

08:00 - 12:00