19/09/2026
π’ UNITED STARS β BELANGRIKE KENNISGEWING
Op Saterdag, 26 September 2026, reis ons na Oak Valley vir die Gemeenskapskild Sportdag. πβ€οΈπ€
Alle verdere besonderhede rondom die dag, vervoer, tye en ander reΓ«lings sal deur die loop van die komende week aan julle deurgegee word.
Hou asseblief ons blad en groep dop vir verdere inligting.
United Stars β Een span, een familie! β€οΈπ€