Britstown Vatvyf

  • Home
  • Britstown Vatvyf
Contact the business

Britstown Vatvyf Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Britstown Vatvyf, Sports Event, .

Britstown Vat Vyf is 'n jaarlikse jagkompetisie en geregistreerde NPO wat fondse insamel om die Britstown-gemeenskap te ondersteun.
🦌 Jaarlikse Jagkompetisie ❤️ Gemeenskapsprojekte 🎤 Regstreekse vermaak 📍 Britstown, Noord-Kaap

28/07/2026

Baie dankie aan Britstown Duiweklub vir julle ongelooflike ondersteuning! 🕊️Julle jaarlikse duiwewedvlug, saam met Vat V...
27/07/2026

Baie dankie aan Britstown Duiweklub vir julle ongelooflike ondersteuning! 🕊️

Julle jaarlikse duiwewedvlug, saam met Vat Vat, is altyd 'n groot sukses. Ons waardeer dit opreg dat julle ook elke jaar 'n gedeelte van die wins aan Vat Vyf skenk. Julle bydrae maak 'n groot verskil en help ons om 'n verskil in ons gemeenskap te maak.

Ons waardeer julle ruimhartigheid en ondersteuning. Baie dankie! 💙

27/07/2026
🌟 'n Groot dankie aan BCS International! 🌟Wat 'n voorreg om vir BCS International deel van die Vat Vyf-familie te kan no...
24/07/2026

🌟 'n Groot dankie aan BCS International! 🌟
Wat 'n voorreg om vir BCS International deel van die Vat Vyf-familie te kan noem.
Julle het as vreemdelinge by ons ingestap, maar vandag is julle soveel meer – julle is deel van ons familie. ❤️

Dankie dat julle elke jaar ons Vrydag-aand se gaskunstenaars borg. Julle ondersteuning maak 'n groot verskil en help ons om 'n onvergeetlike ervaring vir almal te skep.
Maar dit stop nie daar nie... Julle skryf ook julle eie spanne in, kuier die hele naweek saam met ons en leef die ware Vat Vyf-gees uit. Dit is mense soos julle wat hierdie geleentheid so besonders maak.

Van die hele Vat Vyf-span – baie, baie dankie, BCS International! Julle is vir ons goud werd, en ons sien uit na nog baie jare se saam kuier en herinneringe maak.

💙

🏆 Vat Vyf 2026 – Baie geluk aan ons wenners!Beste skut - Loffie PaulBeste dames skut - Nadia OldewageBeste junior skut a...
23/07/2026

🏆 Vat Vyf 2026 – Baie geluk aan ons wenners!

Beste skut - Loffie Paul

Beste dames skut - Nadia Oldewage

Beste junior skut asook 1ste plek in junior ghong - Tiaan Jordaan

1ste Span - Reghardt Strauss
JG Horn
Drikus Linde
Louw Linde

2de Span - Armand Manley
Schalk van Straden
Christiaan K**k
Thinus Pitout

3de Span - Jacques Rust
Jeandre Rust
Wilmien Rust
Charl Voster

1ste plek ghong - Drikus Linde

1ste plek black jack - Christiaan K**k

2de plek black jack - Reghardt Strauss

3de plek black jack - Boan Venter

Baie geluk aan al wenner met julle uitstekende prestasie en puik punte.

Dankie aan elke deelnemer vir julle deelname en goeie sportmanskap. Julle het vanjaar se Vat Vyf 'n groot sukses gemaak.
Ons sien uit daarna om julle weer volgende jaar te verwelkom.🎯

🌾 'n Hartlike dankie aan Saai vir julle borgskap en teenwoordigheid by Vat Vyf 2026! 💚Julle betrokkenheid, ondersteuning...
22/07/2026

🌾 'n Hartlike dankie aan Saai vir julle
borgskap en teenwoordigheid by Vat Vyf 2026! 💚

Julle betrokkenheid, ondersteuning en geloof in ons geleentheid het 'n waardevolle bydrae tot die sukses van Vat Vyf gelewer. Dit beteken opreg baie vir ons, én vir ons dorp. 🤝

Dit is 'n voorreg om saam met vennote soos julle te werk. Baie dankie dat julle deel was van hierdie besondere geleentheid – ons waardeer dit opreg en sien uit na nog baie mooi samewerking. 🙌✨

22/07/2026

Address


8782

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Britstown Vatvyf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Britstown Vatvyf:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed gym/sports facility?

Share