VonDürt RaceWorks
#Full Karting Rebuild
#SetUp
#Dyno Tuning
#Cars / Bakkies / SUV
...And a whole lot more...
Waar begin en, seker by die begin.
Dankie aan my mede drywers. Karl Voppichler JD Truter, Dawid en Lizmarie. Dankie dat julle dit moontlik gemaak het dat ons n wynland kon ry. Weer eens baie geluk aan Karl vir jou 1ste plek. Jd vie jou 2 de plek. Wel verdien manne.
Dankie weereens aan die Bitzer racing vir julle werk aan my kar. Dankie Cj Bitzer en oom Frik Bitzer vir julle raad. Dankie aan almal wat daar wat om te help met die kar.
Dankie aan oom Hank Els en Tyron-jay Els dat julle julle huis oop gemaak het vir my. Dankie vir julle gasvryheid en altyd daar is as mense vir hulp of raad vra.
Daan aan die moeilikste mens op aarde. 😂🤣😂🤣😂🤣😂 my vrou, Marika Yamouyanis dankie dat jy altyd als op offer om my en my racing te ondersteen. Dankie so baie vir als my lief. Lief vir jou so so baie.
Maar nou ja. Baie geleer die naweek en baie om nog te leer na die naweek. Maar ons sal daar kom. En ek en my swart wa gaan mekaar weer verstaan.
Tot die volgende racing waar dit ook mag wees. Sien julle daar en groete aan almal.
Wessel Rabe
#18
4 Jaar in n Ry!!
WYNLAND CHAMPIONSHIP 2026!!
Baie geluk aan Wessel Rabe met jou eerste plek, Genade jy het ons almal n paar hartaanvalle gegee om die baan! Paarkeer ophou asem haal ook!! Maar goeie genade +-30 Jaar in die Midget klas en jy wees steeds vir almal hoe dit gedoen moet word! Welldone, jy kan baie trots wees op jou self!
Baie geluk aan Georg Von Düring met jou 3de plek, Hartaanval is n understatement! Ek d**k ons gees het ons liggaam verlaat op sekere oomblikke!!! Nat baan, kar wat nie so lekker wou saam werk die eerste heat nie! Maar niks hou jou ooit terug nie!! Jy kan baie trots wees op jouself!
Missing the good old days, Almost Two Years Since We had To Say Goodbye To This Wonderful Track💔
23/02/2025
Mackie Von During W13
Wessel Rabe W18
28/09/2024
Vondurt Race Works Merchandise In The Making...
🏁🏁🏁
Caps will be Embroid for long lasting effect...
🏁🏁🏁
Vondurt Service Center
10/09/2024
FOR ANY GO KART PART YOU MAY NEED, FEEL FREE TO CONTACT US ON:
📲 (083) 925-9954
📧 [email protected]
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
7560