05/09/2017
"Teater wat soos 'n duisend vuishoue slaan en in jou derms rond krap. Eerlik, rou, onbeskryflik. Jy sal dom wees om nie meer as eenkeer te gaan kyk nie." Vir.Ander - Teater Produksie
Bespreek nou by Computicket
06/06/2016
Skakel gerus in op Pretoria FM vir die onderhoud met Estel Cronje om 09:35 AS jy meer wil weet oor die splinternuwe Staatsteater-produksie AS.
"AS daar meer sulke produksies wys, AS meer mense ander se werklikheid, realiteit op so wonderlike manier sien, dan en net dan sal mense die waarde van teater en goeie skrywers verstaan en WAARDEER!"
19/05/2016
Met watse karakter kan jy jouself (AS)sosieer?
Shenay O'Brien as ASpoestertjie? Glo jy nog in sporokies of is jou hart lankal vertaal?
Zoricke Snyman as die ousus ASter? Wat is die duurste prys wat jy bereid is om te betaal?
Deànré Reiners as ASjas? Want onskuld is iets wat mens net eenkeer in jou lewe kan verloor...maar kan hy dit onthou?
Of
Sebastian Schütte as Pottie?
Alles kom met 'n prys. Hoe ver sal jy gaan om te kry wat jy wil hê en ander te na te kom daarvoor?
Moet dit nie misloop nie
3-11 Junie in die Momentum Teater by die Staatsteater!
Kaartjies by Computicket
Bespreek nou!
07/03/2016
As jy jouself 12 Maart in die Kaap bevind, Stil maak sy US Woordfees buiging on Stellenbosch. Kaartjies is by Computicket beskikbaar. Hier is die lokprent.
http://youtu.be/44p-FIIobvs
STIL Trailer - Jannes Erasmus Produksie
S T I L – 'n Jannes Erasmus Produksie Die naam gee nie veel weg nie. Sonder waarskuwing gryp dié produksie jou aan die keel, sleep jou in, en los nie voordat...
03/03/2016
Laaste vertoning van vanaand
STIL – ’n triomf
Teaterproduksie takel maatskaplike vraagstukke met passie en gees.
Lees meer hier> http://bit.ly/24BvtK2
25/09/2015
Award winning theatre production Smaarties takes the Cape Town stage again
Opening tonight 19:30 at the Alexander Bar Theatre.
25th-19:30
26-28-21:30
02/06/2015
SUSTER laat gehore na asems snak http://diereviewer.co.za/suster-laat-gehore-na-asems-snak/
SUSTER laat gehore na asems snak
Suster is die tweede oplewering in ‘n trio van tonele waarvan Smarties, die voorganger, reeds opslae in die dramatiese wêreld wat versteurings van die psige aanspreek gemaak het.
02/06/2015
Our first review of SUSTER!
Artslink.co.za - Spectacular Suster soars
What can one say about this spectacular exploration of a woman diagnosed with Dissociative Identity Disorder?
14/04/2015
We wish our production team of SMAARTIES all the best for tonights Naledi Theatre Awards! Bring it home boys!
05/03/2015
Bespreek jou Woordfees kaartjie NOU by Computicket!
23/01/2015
BOTTELBRIEF
Ons neem more deel aan die volgende fase van KykNET se Afri-Visie liedjieskryf-kompetisie. Dit is die live performance opnames! Dankie vir almal se ondersteuning en boodskappe sover ons waardeer dit so baie! #2015
28/12/2014
Congratulations to the team of AbstrACT Productions on winning at Die Reviewer Awards 2014! Their production of 'SMAARTIES' won the 'Most Progressive Show of 2014'! Furthermore the production of 'CRAVE' (produced in association with VNA Productions) was also Nominated in the category for 'Best Director 2014' (Directed by Quintin Wils)! Well done Team! Here's to even bigger heights in 2015!