Delicious Netball Club

Delicious Netball Club

Share

Est, 2023. A spirited club situated in the heart of a small town named CERES ๐Ÿ“

Photos from Delicious Netball Club's post 19/04/2026

Saterdag, 18 April 2026 het Delicious netbal klub hul eerste liga wedstryd vir die jaar gespeel. Ons het weg gestap as die dag se kampioene waar ons Y-Nots geklop het met 34-18. โœจ๏ธโญ๏ธ
Tesh-Meack was gekroon speler van die wedstryd. ๐Ÿ‘

โค๏ธ๐Ÿ’š๐Ÿ”ฅ

01/04/2026

Agter elke suksesvolle geleentheid is daar 'n span mense met groot harte! โค๏ธ๐Ÿ

โ€‹Delicious Netbal wil graag ons opregte dank uitspreek teenoor die volgende individue en besighede wat ons Fundraiser Night moontlik gemaak het. Julle bydrae, of dit nou tyd, talent of ondersteuning was, het vir ons die wรชreld beteken:

โ€‹๐ŸŒŸ SuperClub Haze & DJ FeezoL-SA
๐ŸŒŸ Henley Willemse
๐ŸŒŸ Werner Nel
๐ŸŒŸ Kirsty Abrahamse
๐ŸŒŸ Sheraldo Poole
๐ŸŒŸ Ceres Zipline Adventures
๐ŸŒŸ Shannon Mepomie
๐ŸŒŸ Anthea Lelieveld
๐ŸŒŸ Loxtonia Cider (Lauriska, Lee-Andrea & Neil)
๐ŸŒŸ Jerome Prins (Tallbek)

โ€‹En natuurlik aan al ons Delicious Netbal-meisies en elkeen wat die aand ondersteun hetโ€”BAIE DANKIE! Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie. ๐Ÿ†โœจ

โ€‹

05/03/2026

Maak gereed vir 'n aand propvol goeie vibes en groot pryse! ๐Ÿ๐Ÿ”ฅ
โ€‹Delicious Netball bied aan: FUNDRAISER NIGHT! Kom ondersteun ons klub en geniet 'n aand uit saam met vriende. Ons het lucky draws, die beste musiek deur Resident DJ's, en 'n atmosfeer wat jy nie wil misloop nie.

โ€‹๐Ÿ“ Waar: Superclub Haze (55 Cilliersstraat, Ceres)
๐Ÿ—“๏ธ Wanneer: Vrydag, 27 Maart 2026
Doors open @ 8PM
โ€‹๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies: R30 by enige van die netbal-dames of R40 by die deur.
โ€‹Sien julle daar! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

03/02/2026

NUWE JAAR, NUWE DOELWITE! ๐Ÿ”ฅ

Ons is terug op die baan, en Delicious Netbalklub skop vanaand ons eerste oefening vir 2026 af. Of jy nou โ€™n pro is of lanklaas gespeel het, almal is welkom om deel van die span te word. Kom geniet die fiksbaai, die samesyn en natuurlik die netbal!

โ€‹๐Ÿ“ Waar: Ceres Sportveld (Die mop)
โฐ Tyd: 18:00
๐Ÿ Wie: Enigeen wat lus is vir speel!

โค๏ธ๐Ÿ’š

25/08/2025

Heerlike Roti verkope hierdie komende vrydag! ๐Ÿคญ
Kaartjies kan gekry word by elke bestuurslid en netbal speelster.

โค๏ธ๐Ÿ’š

Photos from Delicious Netball Club's post 29/06/2025

Namens Delicious Netball Club wil ons vir een en elkeen hartlik bedank vir hul ondersteuning met ons loodjie trekking tussen Delicious Rugby Klub Ceres en Roses United Rugby Club. Dit was 'n groot sukses ๐Ÿ”ฅ.
Die 3 wenners en tellings loop as volg:
1. 38-19 (Edwina)
2. 38-20 (Gaynor VD Winter)
3. 38-21 (Danzil Angle)

Geluk aan Edwina wat "on the dot" was ๐Ÿซก hier spog sy met die oorhandiging van die 1ste prys ๐Ÿ‘๐Ÿฅณ.
โค๏ธ๐Ÿ’š๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡น

23/06/2025

๐Ÿ“ข Delicious netbalklub hou 'n raffle op Saterdag, 28 Junie 2025! Staan 'n kans om enige van die 3 pryse te wen op die poster. Score predictions kan ingegee word by enige netbal speelster, teen slegs R20.
Voorspelling van Delicious Rugby Klub Ceres Vs Roses United Rugby Club

16/05/2025

Aan alle Delicious Familie ๐Ÿ“ข

Saterdag 17 Mei, speel ons, ons eerste TUIS ligawedstryd teen Ceres Netbal klub!
Kom daag op, en ondersteun ons meisies ๐Ÿ™๐Ÿ”ฅ

Delicious liefde โค๏ธ๐Ÿ’š๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡น

Photos from Delicious Netball Club's post 12/04/2025

Vandag het Delicious se meisies hul eerste liga wedstryd vir die jaar 2025 afgeskop. Hulle speel toe 'n dinamiese spel waar hulle Wolseley klop met 18-15 โœจ๏ธโค๏ธ๐Ÿ’š๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡น
Goeie begin Meisies! Ons is oorweldig trots op julle โค๏ธ
๐Ÿ˜

Photos from Delicious Netball Club's post 21/02/2025

Goeie dagsรช Delicious Netbal Familie โค๏ธ๐Ÿ’š

Dit is met baie groot blydskap dat ons aankondig dat ons vir die eerste keer in 3 jaar op ons homegrounds speel ๐Ÿ๐Ÿ’ƒ๐Ÿฝ

Ons speel Saterdag 'n vriendskaplike wedstryd teen 'n uitgenooide span op Ceres Sportgronde wel bekend as die MOP ๐Ÿ˜

Die wedstryd begin 15h00 en ons wil julle almal graag uitnooi om ons netbalspan te kom ondersteun.

Sien Saterdag , groete Delicious netbal ๐Ÿโค๏ธ๐Ÿ’š

14/01/2025

Kennisgewingโ—โ—

Oefening vir vanaand is afgestel.

Sportgroete
๐Ÿ๐Ÿ

14/01/2025

KENNISGEWINGโ—โ—

Delicious Netbal Klub oefening begin amptelik vanaand om 18:30. Nuwe speelsters is welkom om by Netbal Klub aan te sluit. Die oefening vind plaas op Delicious RFC Sportveld. Hoop om jul daar te sien.

Sportgroete
๐Ÿ๐Ÿ

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Ceres?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Website

Address

Ceres