01/06/2026
Formate vir Junie
Beautifully Maintained 9 hole Golf Course with some amazing mountain views ��
01/06/2026
Formate vir Junie
01/06/2026
Saterdag 30 Mei se kompetisie uitslae
01/06/2026
Baie geluk aan vrydag se PAR 3 wenners:
1ste - Wiehan Swart
2de - Pieter du Toit
3de - Marko Swart
Naaste aan die pen:
5 - Wilhelm Muller
9 - Stubbs (Corbin)
Beste tellings:
Wilan vd Berg - 26
Jurie Joubert - 27
Dankie aan almal wat deelgeneem het en groot dank aan SPAR vir die borg van die par 3.
Sien julle 20 Junie vir die US Open gholf en dans. 🇺🇸⛳🏌🏼♂️
20/05/2026
29 Mei se par 3 uitleg.
Kom geniet die middag saam met ons.
Happy hour vanaf 16:30 -19:00
Die kombuis sal oop wees vir Pizza en Burgers.
20/05/2026
SAVE THE DATE....20 Junie 2026
US OPEN naweek by Ceres Gholfklub⛳️
Gholf besprekings kontak die klub - 023 312 3068
Dans navrae en besprekings kontak - 072 172 1731
🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸🇺🇸
20/05/2026
Weens die weer die afgelope week, is die PGA Par 3 uitgestel na 29 Mei.
Kom deel in Ceres Gholfklub se unieke par 3 uitleg.
Bespreek jou afslaantyd by die klub - 023 312 3068
May Floods 2026🏞🪨🌧🌀
Autumn 2026🍂🍁
04/05/2026
Formate vir Mei 2026.
04/05/2026
Saterdag 2 Mei se kompetisie uitslae.