29/08/2026
π WEDSTRYD UITSLAE!!! π
Citrusdal RFC π Delicious R.V.K NW
Ε GROOT W OP DIE PAD!
Baie geluk aan ons A-span met Ε belangrike oorwinning op die pad! ππ§‘
Die regte mentaliteit, karakter en sterk verdediging was deurslaggewend in Ε harde stryd. Die Boys het vasgebyt en aangehou veg tot die eindfluitjie! ππ
Ons B-span speel gelykop, terwyl ons C-span ongelukkig net-net nie die W kon kry nie.
Dankie aan elke speler, afrigter, ondersteuner en lid van die Delicious-familie wat ons vandag ondersteun het. ππ§‘
π FINALE UITSLAE
C-span:
Citrusdal 05 β 03 Delicious
B-span:
Citrusdal 10 β 10 Delicious
A-span:
Citrusdal 19 β 22 Delicious ππ₯
WE ARE FROM DELICIOUS! ππ§‘
MAXIMUM BLOU EN ORANJE! π΅π