26/10/2025
Chat-R-Bugs Academy
At Chat-R-Bugs we build confident kids through exposure to public speaking and communication with ot We also write speeches for various speakers.
Chat-R-Bugs is a drama and public speaking school with over 30 years' experience in the teaching of performing arts. Our students from all age groups are trained to overcome the fear of speaking in public. Our training includes: relaxation, voice training, public reading as well as impromptu speaking. We have vast experience in guiding introverted individuals to gain confidence to converse with various audiences.
26/10/2025
Baie sterkte aan elke Chat-R-Bug wat vandag by Oppie-Tong-Af se Nasionale Finaal praat!
Jy HET hierdie! Sien jou daar!
β₯οΈπβ₯οΈ
02/09/2025
31/05/2025
Dit was lekkerrrr vandag by Interskole Redenaarsliga. ππ
π ATKV Redenaars 2025 β Nasionale Semi-finaal π
17 Chat-R-Bugs sprekers het gekwalifiseer! π€π₯
Wat βn ongelooflike voorreg om saam met hierdie briljante jong redenaars te werk β sommige al vir βn paar jaar! Om hulle selfvertroue te sien groei, is βn getuienis van harde werk, toewyding en genade. Aan God al die eer! π
π Hier is die sterre wat deur is na die semi-finaal:
π Alejandro Duvenhage (LS Selectionpark)
π Amahle Sibitane (HS Hugenote)
π Armand Moll (Cambridge Academy, Witbank)
π BJ Schutte (HoΓ«rskool Punt)
π Boitumelo Sepenyane (HS Hugenote)
π Enrique Duvenhage (LS Selectionpark)
π Inge Kloppers (LS Jan van Riebeeck)
π Jana Ferreira (LS Gamtoosvallei)
π Karlie Krynauw (LS Menlopark)
π Lesedi Semenekane (HS Hugenote)
π Luyah Hansen (HoΓ«r Meisieskool Paarl)
π Mieke du Toit (HS Outeniqua)
π Nathan Mash*teng (HS Hugenote)
π Neyla Dirker (Affies)
π Ruan van Zyl (LS Louis Leipoldt)
π Theodore van Diemen (LS Anton van Wouw)
π Willem Minnaar (LS Anton van Wouw)
π¬ βMoenie net praat nie β sΓͺ jou sΓͺ!β
11/05/2025
Dis een van Chat-R-Bugs se mees geseΓ«nde jare van die afgelope 30 jaar met 4 sprekers uit twee provinsies wat alreeds deurgedring het na die ATKV semi-finale. Baie provinsies se uitslae is nog in wording β¦
Die verslae wat sover vir ons aangestuur is, lyk skitterend.
Dankie aan elke liewe spreker en ouer vir julle harde werk om die toesprake seepglad te kry.
Interskole is ook om die draai met tientalle sprekers wat daar sal optree. Kan nie wag nie!!
07/01/2025
Voorspoed vir die nuwe jaar! π₯³
Inskrywings maak oop 15 JAN!
www.interskoleredenaars.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
24 Sixth Street
Delmas
2210
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |