Let go!
Letting go isn’t easy… but it’s powerful.
Every soul goes through a season of pruning,
a divine trimming of what no longer fits who we’re becoming.
We call it loyalty. We call it endurance.
But sometimes, we lose ourselves trying to hold something together.
Pruning hurts.
Yet it makes space for new opportunities, new growth, new alignments.
This is the work of becoming.
This season, you are falling into alignment.
Embrace it.
Reinforce yourself to yourself.
🌱 Trust the wisdom of your soul.
💪 Choose courage over comfort.
🕊 Live with truth, peace, and authenticity.
Ystervrou
Jy is uniek, pragtig en 'n ystervrou.
16/03/2025
🌟 Share Your Inspiring Story! 🌟
Have you faced a difficult challenge in life and found a way to overcome it? Did you discover resilience, strength, or positivity even in the toughest moments? Your story could inspire so many others who are navigating their own struggles.
I’m inviting YOU to share your journey for a chance to be featured on my podcast, Do Not Stay in Your Lane. This is a space where we celebrate courage, growth, and triumph over adversity. As a guest, we’ll dive into your experience, explore how you stayed positive, and discuss how you turned challenges into opportunities for growth.
🎙️ Please note: This is a voluntary opportunity to inspire others and help them thrive!
If you’re ready to share your story and join me in spreading positivity, let’s connect! Send me a message or comment below, and I’ll be in touch.
💡 Your voice has the power to motivate, uplift, and create change. Let’s make an impact—together.
11/03/2025
"While lying on my back at the dentist this morning, I found myself struggling to breathe a few times. With my nasal passages blocked and my mouth occupied by suction pipes and hands, I had to consciously remind myself to stay calm, slow my breathing, and sneak in breaths when it felt safe. It got me thinking: how often do we find ourselves 'keeping it together' during the day—pushing through discomfort or hiding when we're struggling with a moment or a thought?
Remember, it's okay to pause.
Give yourself permission to take a moment to reset.
Do a quick inhale-exhale exercise, take five minutes to walk around the block, or step outside to feel the sunshine on your skin.
Did you know that Vitamin D and K are amazing mood boosters? They can help reduce feelings of anxiety and depression.
So, make time to soak up some sunshine—it’s one of the simplest ways to care for your mind and body!"
16/02/2025
Liewe Vrou, Ma, Dogter, Tannie, Vriendin, Kollega
Vandag wil ek jou celebrate!
Jy is léwe, jy is uniek, jy is pragtig.
Soms vergeet ons om die klein dingetjies in die lewe te vier, die klein oorwinnings gedurende die dag, die betyds opstaan om te oefen, die sondag oggend laatslaap, die nuwe werks of besigheids konneksie wat gebou is, nuwe vriendskappe, die pragtige tuin op pad werk toe, die kompliment wat jy vir iemand gegee het.
Dalk het jy vandag onbewustelik iemand se dag gemaak met ‘n mooi gebaar, ‘n smile of ‘n drukkie. Dalk was jou vraag “hoe gaan dit met jou?” vandag iemand se hele wêreld.
Celebrate die klein dingetjies in jou lewe, en reflekteer terug aan die einde van die week en sien jou oorwinnings.
Almal wat my ken weet ek is skrikkerig vir gas, en 3 maande terug het ons in ‘n nuwe huis ingetrek met ‘n gas stoof. Ek onthou die eerste keer wat ek die plaat moes aansit, en die tweede en derde keer. Celebrate daardie klein oorwinnings, dit gee nie net vir jou self-vertroue nie, dit bou resilience en positiwiteit.
Doen daardie eerstes en vier dit!
Kyk in die spiëel en sê “well done” en klop jouself op die skouer. Elke dag, want jy is powerful, pragtig, intelligent, suksesvol, liefdevol, sterk en plein awesome.
12/02/2025
Hoekom voel ons altyd skuldig om iets vir ons self te doen? Of dit nou 'n koppie koffie en koek, n nuwe paar jeans, 'n stappie langs die see, 'n middag slapie, 'n haar afspraak, ag noem dit.
Hou op om skuldig te voel! Jy kan nie met 'n lee koppie ander bedien nie, jy moet eers na jouself kyk en jou koppie opvul. Buitendien, dis goed vir jou mental health om tyd vir jouself te neem, dit hou angs en stres op hok, dit werk aan jou confidence, maak jou gelukkig en gee jou weer geduld en krag om aan te gaan met die dag.
Stel gesonde boundaries in plek en maak tyd vir jouself! Jy verdien elke oomblik daarvan! Koop daai jean, gaan kleur en sny jou hare, doen oefening en stap om die dam of langs die see.
Stel jouself eerste!
07/02/2025
Kom geniet n heerlike oggend vol lag, ontdekkingsreise en diepte!
https://www.facebook.com/share/15tmZXBmwv/
Nurture Your Inner Garden - Workshop 🌱
Join us for a transformative morning of reflection and discovery at our "Nurture Your Inner Garden" workshop!
📅 20 February 2025 or 25 February
⏰ 09:00 - 12:00
📍 Unit 4, 76 De Bron Avenue, Kenridge, Durbanville
💰 R250 per person
This interactive and engaging session is designed to help you cultivate self-awareness, growth, and inner balance—all while having fun! Expect practical exercises, insightful discussions, and hands-on activities to guide you on your journey.
🎁 Included: A workbook, a special gift, snacks, and a drink to keep you energised.
Seats are limited, so book now to secure your spot!
✉️ [email protected] 📞 061 441 2520
29/01/2025
Liewe Vrou,
Jy is pragtig, uniek en genoeg!
Jy is geskape soos God jou wou hê, jy is sy mooiste blom en hy is trots op jou!
Hoekom doen ons dit aan ons self?
Ons twyfel, ons praat negetief mét én teenoor onsself, ons vergelyk ons met modelle en al die mooi mense op sosiale media platforms en heeltyd vertel ons onsself ons skiet te kort.
Ons is nie genoeg nie.
Ons is nie ‘n goeie mamma, vrou, vriendin, kleinkind of kollega nie.
My tyd op die pad is gewoonlik wanneer ek die diepste of kwaaiste gesprekke met die Vader daarbo het, en eendag lank gelede, my oudtste dogter op hoërskool en die jongste net in laerskool, het ek weer een van daardie kwaai gesprekke waar ek sommer uitpak oor ek nie goed genoeg is nie.
Ek is nie ‘n goeie (enkel) ouer nie, ek voel ek skiet tekort as entrepreneur, ouer en mens en ek vra vir God hoekom moet ek so sukkel.
Hoekom is dit so moeilik?
Hoekom ken ek nie al die antwoorde nie, hoekom voel ek so waardeloos?
Ek is op pad stad toe, lughawe pad verby om op M5 te klim, en elke oggend ry ek verby ‘n wit geverfde vibracrete muur, dis ‘n lang muur, en juis op daardie dag met my diep gesprek en honderde vrae, ry ek weer verby die muur.
En op die muur staan groot in swart geskryf:
YOU ARE ENOUGH
- net dit, daai 3 woorde.
Ek veroorsaak amper ‘n ongeluk daardie dag, van verbasing en toe van dankbaarheid. ‘n Paar uur later toe ek weer verby die muur ry, is hy skoon. Maar dit was genoeg vir my, die bevestiging dat ek genoeg is.
Nie net ek nie, maar jy ook!
Ons is genoeg!
Doen jou beste vandag en dis genoeg.
Jy hoef nie ‘n superwomen te wees nie, jy is genoeg soos jy is.
Ons is elkeen uniek en mooi op ons eie manier, nie een van ons is dieselfde nie, ons het nie dieselfde talente, denkwyse, of “looks” nie, ons DNA verskil.
Aanvaar jouself vir wie jy is, en wees lief vir jouself, want vir God is JY genoeg!
Veral in vandag se gejaagde lewe is ons maar al te bewus van al die stertjies wat saam met die lewenstyl gaan, angs, paniek, stres, buierigheid, onvriendelikheid en soms sommer net onredelikheid.
Vanoggend het ek ‘n gejaagde, uitgerekte oomblik gehad, so by so dat ek my eie medisyne op myself moes toepas.
Op pad na ‘n BNI vergadering wat stiptelik om 08h00 begin in Tokai, Kaapstad, en ja, ek het net na 06h00 gery uit Durbanville, om seker te maak ek is betyds! Wat toe nie gebeur het nie! As ek nie van beter geweet het nie, kon ek sweer die verkeer was vanoggend aspris stadig en moeilik, net om te kyk of ek nog op “track” is met my doelwit en gewoonte om minder opgewerk te raak.
Google maps wys my daarop dat ek ten minste 15-minute laat gaan wees vir my afspraak, iets wat nie lekker in my broek sit nie.
“Haal asem suster, haal asem”!
Help nie jy werk jouself nou op oor iets buite jou beheer nie. Ek haal maar diep asem, maag diep, en trap die petrol wanneer ek kans kry.
Bereik my bestemming 16min laat en sukkel nog 3min om parkering te kry, gryp my handsak en storm die gebou binne, reg in die middel van ‘n voorlegging, 30 mense se oë almal op my gerig.
Haal asem, maagdiep, 1, 2,3,4
‘n Mooierige man spring op, wys my my sitplek aan en vra dat ek myself aan almal voorstel, ek het 60 sekondes. Kalm bly, 60 sekondes gaan vinnig verby.
Die res van die oggend het glad verloop, na afloop kom ‘n meisie na my toe en vertel vir my hoe sy hou van my kalm voorkoms en kalm manier van praat. Dit het haar rustig gemaak.
Motto van die storie, dit help nie ons werk ons self op oor gebeure buite ons beheer nie, ons kan net ons beste doen en kalm probeer bly.
Al wat ek in hierdie situasie kon hanteer was my gedagtes en my houding, ten spyte daarvan dit soms wou neig na rondomtalie draai.
Moenie so hard op jouself wees nie, dis okey om te aanvaar dat jy nie alles kan beheer nie,.
Fokus op wat jy wel kan beheer.
Werk sagkens met jouself, jy is kosbaar!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Address
7550
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |