Phoenix Kamiesberg Netbalklub

Call

Phoenix Kamiesberg Netbalklub Phoenix, 'n netbal sportklub gestig Maart 2021 wat sport en jeugdeelname in die Kamiesberg bevorder.

Met teleurstelling moet ons ongelukkig aankondig dat die praalvertoning uitgestel word as gevolg van onvoorsiene omstand...
05/12/2023

Met teleurstelling moet ons ongelukkig aankondig dat die praalvertoning uitgestel word as gevolg van onvoorsiene omstandighede. Die nuwe datum sal eersdaags bekend gemaak word!

Dit het weer tyd geword om die hakke af te stof, die aandrokke uit te pluk en die make-up tassies uit te pluk. Inskrywin...
24/11/2023

Dit het weer tyd geword om die hakke af te stof, die aandrokke uit te pluk en die make-up tassies uit te pluk. Inskrywings is amptelik oop😌😌👠👞🪮💄👑👑👑

Phoenix is slag gereed vir die finals Saterdag. As jul in die Springbok omgewing is, kom loer gerus in by HSN🏐🏐🏆🏆
24/08/2023

Phoenix is slag gereed vir die finals Saterdag. As jul in die Springbok omgewing is, kom loer gerus in by HSN🏐🏐🏆🏆

Dit was vet pret. Lutzville ons kom weer ❤️🏐🏆
07/06/2023

Dit was vet pret. Lutzville ons kom weer ❤️🏐🏆

Yip ons het gespeel dat die water letterlik spat🏐🏆💦💦❤️
07/06/2023

Yip ons het gespeel dat die water letterlik spat🏐🏆💦💦❤️

'n Hartlike geluk Phoenix met jul 2de plek by die Vredendal-Lutzville toernooi. Ook geluk aan die 1ste plek wenners Blac...
03/06/2023

'n Hartlike geluk Phoenix met jul 2de plek by die Vredendal-Lutzville toernooi. Ook geluk aan die 1ste plek wenners Black Mountain, eerste en 2de plek het aan Namakwa Netbal gegaan. Vreeslik trots op jou Gladwin van Niekerk met jou trofee as beste verdediger. Phoenix bars uit haar nate van trots❤️❤️🏐🏐🏆🏆🏆

Passionate about netball🏐🏐❤️❤️
13/05/2023

Passionate about netball🏐🏐❤️❤️

We are ready to host our home games 🙂🙂❤️❤️🏐🏐
27/04/2023

We are ready to host our home games 🙂🙂❤️❤️🏐🏐

Almost that time!!🏐🏐🏃🏃🤾🤾👏👏
01/03/2023

Almost that time!!
🏐🏐🏃🏃🤾🤾👏👏

Address

Garies
8220

Telephone

+27768349435

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Phoenix Kamiesberg Netbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category