21/09/2026
SAVE THE DATE!
7 November 2026
Ons is opgewonde om hierdie spesiale geleentheid met julle te deel
📌 Amptelike poster sal binnekort geplaas word.
Daar sal ook tafels beskikbaar wees vir gasvroue wat graag hul gaste wil nooi en saam hierdie besondere geleentheid wil geniet.
Vir meer inligting en tafelbesprekings, kontak enige lid van die Funksiekomitee:
Cindy Johannes
Sam Malgas
Angelique Roos
Meagan Banies
Conre Jantjies
Hou die datum oop — meer besonderhede volg binnekort!