26/09/2026
π₯ HOLIDAY PASS @ iDIG PADEL NORiES! π₯πΎ
Schoolβs out, so bring die kids padel toe! πβοΈ
Ons launch ons HOLIDAY PASS vir alle laerskool-kinders in en rondom Krugersdorp! π₯³
π
Maandag β Vrydag
ποΈ 28 September β 2 Oktober
β° 10:00 β 15:00
π iDig Padel Nories
π KINDERS SPEEL GRATIS! π
Ja, jy het reg gelees! π
Alle laerskool-kinders se gedeelte van die baanfooi is GRATIS! πΎ
Dit beteken nie die hele baan is gratis nie β net die kind(ers) se deel van die baan se fooi word afgeskryf. So as julle saam met vriende/familie speel, betaal die volwassenes net hulle gedeelte van die baan.
πΎ Rakette is NIE ingesluit nie.
Indien jy βn raket nodig het, is dit R30 per raket om te huur.
β οΈ Bookings is steeds nodig!
Jy kan nie net opdaag en speel nie β maak seker jy bespreek vooraf. π
π² Om jou Holiday Pass-booking te maak, kontak Kaitlin:
066 047 1126
[email protected]
Stuur net vir ons:
π
Watter dag julle wil speel
β° Watter tyd julle wil speel
π€ Die naam waaronder ons die booking kan maak
πΎ Of julle Singles (1v1) of Doubles (2v2) wil speel
So grab jou maatjies, bring die kids en kom leer hulle hoe lekker padel kan wees! ππΎ
Geen skool = geen verskoning nie. π
π iDig Padel Nories