Labeo Hengel Klub/Angling Club - Eden

Labeo Hengel Klub/Angling Club - Eden Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Labeo Hengel Klub/Angling Club - Eden, Sports League, Hartenbos.

πŸ”₯🎣 ONS KAN AMPER NIE WAG NIE! 🎣πŸ”₯Baie, baie opgewonde vir die 2de Labeo BONANZA! 🀩Die eerste een was ongelooflik baie pre...
28/09/2026

πŸ”₯🎣 ONS KAN AMPER NIE WAG NIE! 🎣πŸ”₯

Baie, baie opgewonde vir die 2de Labeo BONANZA! 🀩

Die eerste een was ongelooflik baie pret, maar hierdie jaar gaan ons dit ’n hele vlak opstoot! 😎

πŸ‘₯ Meer mense
πŸ† Meer pryse
🎣 Meer hengel
πŸ”₯ Meer pret!

2026 se BONANZA is amper hier!
Sien julle daar! πŸ€™πŸŽ£

🀯 LAATSTE 3 KAARTJIES! 🀯

Tyd is besig om uit te loop!
Daar is nog net 3 kaartjies oor vir die LABEO BONANZA 2026!

Moenie hierdie lekker naweek vol hengel, kompetisie, pryse en pret misloop nie!

🎟️ Kry jou kaartjie NOU en maak seker jou plek is vas!

3 kaartjies. Wie gaan hulle vat? πŸ‘€πŸ”₯

🀯 LAATSTE 3 KAARTJIES! 🀯 Tyd is besig om uit te loop!Daar is nog net 3 kaartjies oor vir die LABEO BONANZA 2026!Moenie h...
28/09/2026

🀯 LAATSTE 3 KAARTJIES! 🀯

Tyd is besig om uit te loop!
Daar is nog net 3 kaartjies oor vir die LABEO BONANZA 2026!

Moenie hierdie lekker naweek vol hengel, kompetisie, pryse en pret misloop nie!

🎟️ Kry jou kaartjie NOU en maak seker jou plek is vas!

3 kaartjies. Wie gaan hulle vat? πŸ‘€πŸ”₯

🎣πŸ”₯ LABEO BONANZA – NOG NET 10 DAE! πŸ”₯🎣Net 10 dae oor tot die groot LABEO BONANZA 2026! πŸ“… 3–4 Oktober 2026πŸ“ Hartebeeskuil ...
23/09/2026

🎣πŸ”₯ LABEO BONANZA – NOG NET 10 DAE! πŸ”₯🎣

Net 10 dae oor tot die groot LABEO BONANZA 2026!

πŸ“… 3–4 Oktober 2026
πŸ“ Hartebeeskuil Watersport – Oewer

Maak seker jy mis nie hierdie naweek van lekker hengel, goeie kompetisie, groot pryse en hope pret nie!

🎟️ Kaartjies is beperk!
As jy nog nie jou plek vasgemaak het nie β€” MOENIE WAG NIE!

Bespreek nou en wees deel van die Labeo BONANZA!

⏰ Tyd loop uit! Daar is nog net ’n paar kaartjies oor vir die Labeo BONANZA! 🎣πŸ”₯Moenie uitmis op ’n naweek vol groot prys...
22/09/2026

⏰ Tyd loop uit! Daar is nog net ’n paar kaartjies oor vir die Labeo BONANZA! 🎣πŸ”₯

Moenie uitmis op ’n naweek vol groot pryse, lekker hengel en goeie geselskap nie.

Bespreek jou kaartjie vandag nog om jou plek vas te maak, wanneer die kaartjies op is, is dit klaar!

🌹 πŸ’πŸŒ· LENTE IS HIER, MAAR DIE VISSIE VRY NOG! πŸŒ·πŸ’πŸŒΉSaterdag het ons almal weer lekker bymekaargekom vir ons September-klubk...
07/09/2026

🌹 πŸ’πŸŒ· LENTE IS HIER, MAAR DIE VISSIE VRY NOG! πŸŒ·πŸ’πŸŒΉ

Saterdag het ons almal weer lekker bymekaargekom vir ons September-klubkompetisie by Harold Dam. 🎣

Ons het ook ons eerste PENMAAT-LOOTING kompetisie aangebied! Dit lyk asof almal die konsep vinnig onder die knie gekry het, dit geniet het en sommer lekker saamgewerk het. πŸ‘πŸ»πŸ˜„

LABEO was weer daar in volle glorie, met 16 hengelaars op die oewer! 🎣πŸ’ͺ🏻

πŸ† Uitslae vir die dag:

πŸ† PENMAAT-UITSLAG πŸ†
πŸ₯‡ Heino / Wessel
πŸ₯ˆ Andrew / Liam
πŸ₯‰ Henry / Esme

🐠 Grootste spesie van die dag:
β€’ Karp: 2.100 kg | Heino Skarupke

Baie geluk aan almal! πŸ‘πŸ»

Tot volgende keer, stywe lyne aan almal, en ons sien julle by die BONANZA! 🎣πŸ”₯

🎣 SPAWN-FASE: Wat gebeur onder die water?Van middel-lente tot midsomer (gewoonlik Oktober tot Januarie) bereik baie van ...
31/08/2026

🎣 SPAWN-FASE: Wat gebeur onder die water?
Van middel-lente tot midsomer (gewoonlik Oktober tot Januarie) bereik baie van ons gewilde varswatervisse hul paaityd. Hierdie fase word hoofsaaklik aangevuur deur optimale watertemperature, langer dagligure en stabiele watertoestande. Hoewel vis volop sigbaar kan wees, is dit dikwels een van die moeiliker tye om hulle te vang, aangesien voortplanting hul grootste prioriteit word.

🐟 Kurper (Tilapia)
Gedurende die paaityd bou mannetjies neste in vlak water op sand- of gruisbeddings en verdedig hulle gebiede aggressief. Voedingsaktiwiteit neem af, veral by volwasse visse wat eiers of jong visse versorg.
Die beste strategie is om vis buite die broeikolonies te teiken en sigbare nesareas te vermy. Geure soos Knoffel, Strawberry/Knoffel en Raspberry/Knoffel kan reaksie-byte uitlok wanneer normale voeding beperk is.

🐠 Karp
Karp versamel in groepe om te paai en kan dikwels gesien word waar hulle groot geraas en spataksie tussen riete en vlak plantegroei veroorsaak. Gedurende hierdie tyd eet hulle aansienlik minder, wat die hengel uitdagend kan maak.
Klein, subtiele aasaanbiedings werk gewoonlik beter as swaar voerprogramme. Geure soos Rooi Kaneel, Geel Kaneel en Kaneel/Bunspice kan nuuskierigheid en aggressie stimuleer wanneer voedingsinstinkte afneem.

🐑 Barber
Barber beweeg gedurende die paaityd na rivierstelsels en invloeigebiede. Hulle vorm groter konsentrasies en fokus hoofsaaklik op migrasie en voortplanting eerder as voeding. Vangbaarheid wissel dus baie gedurende hierdie periode.
Sterk geure soos Vis, TCP en Knoffel/TCP bly goeie keuses om opportunistiese byte te lok wanneer hul voedingsaktiwiteit laag is.

βœ… Wenk vir hengelaars: Wanneer jy duidelike paaigedrag sien, fokus eerder op vis wat buite die hoof paaigebiede beweeg. Die beste aksie kom dikwels net voor of net nΓ‘ die piek van die paaiperiode wanneer visse weer begin voed om energie aan te vul.

🎣 Respekteer paaivisse, beskerm ons visbronne, en geniet die uitdaging van die lente- en somerhengel! πŸ†πŸŸπŸŒΏ

Nog net 5 kaartjies beskikbaar!
13/08/2026

Nog net 5 kaartjies beskikbaar!

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! πŸŽ‰ Johandri Pieterse, LH Gou, Nathan Rossou...
11/08/2026

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! πŸŽ‰ Johandri Pieterse, LH Gou, Nathan Rossouw, Alex Van Wyk

🎣 LABEO BONANZA 2026 IS HIER! Sluit op 3 - 4 Oktober 2026 by ons aan by Hartebeeskuil Watersport vir β€˜n naweek propvol v...
08/08/2026

🎣 LABEO BONANZA 2026 IS HIER! Sluit op 3 - 4 Oktober 2026 by ons aan by Hartebeeskuil Watersport vir β€˜n naweek propvol varswaterhengel, fantastiese pryse, gelukkige trekkings deur die dag en β€˜n uitstekende atmosfeer. Plekke is beperk, so bespreek jou pen vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Kry jou hengelmaat bymekaar en maak gereed vir β€˜n naweek om te onthou! πŸŸπŸ†πŸ”₯

LABEO BONANZA 2026! 20 uit 30 kaartjies bespreek.Ons is terug! 3–4 Oktober 2026 by Hartebeeskuil Watersport.  Met beperk...
07/08/2026

LABEO BONANZA 2026!

20 uit 30 kaartjies bespreek.

Ons is terug! 3–4 Oktober 2026 by Hartebeeskuil Watersport. Met beperkte penne beskikbaar, pryse om voor te hengel en ’n naweek vol kompetisie en pret β€” moenie jou plek misloop nie!

πŸ“… 03–04 Oktober 2026
🎟️ Kaartjies bespreek vroegtydig!
πŸ“² WhatsApp: 082 547 8944

Groot nuus, groot visse, groot pryse! 🐟πŸ”₯

Address

Hartenbos
6520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Labeo Hengel Klub/Angling Club - Eden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Labeo Hengel Klub/Angling Club - Eden:

Shortcuts

Share