Hopetown Gholfklub

Call Contact the business

Hopetown Gholfklub Hopetown Gholfklub is geleë net buite die klein plattelandse dorpie Hopetown in die Noord-Kaap.

17 Oktober 2026
11/10/2026

17 Oktober 2026

14/09/2026
Na ‘n baie suksesvolle dag van uitmuntende gholf deel ons graag ‘n paar foto’s en die uitslae van die Club Champs 2026 👏...
14/09/2026

Na ‘n baie suksesvolle dag van uitmuntende gholf deel ons graag ‘n paar foto’s en die uitslae van die Club Champs 2026 👏🏻👏🏻👏🏻

Club Champs 2026:

- Ladies Club Champ: Amelia Wiley
- ⁠Club Nett Champion: Melt Brits Melt Brits
- ⁠Gross Club Champion: Cecil Wiley
- ⁠Senior Club Champion: Cecil Wiley

Well done manne en dame !!




20/09/2024

MANNE-AAND 2024

Kom sluit gerus by ons aan vir 'n heerlike aand van lekker kuier en rugbypraatjies saam met oud-Springbokke Frans Steyn & Ruan Pienaar, hoof van Junior Blou Bul Rugby Wessel du Plessis en Kliniese & Sport Sielkundige Dr. Henning Gericke.

Die manne kan!!
04/09/2024

Die manne kan!!

🎄2 Desember 2023 hou ons ‘n lekker gholfdag vir almal ! Gholfers en nie-gholfers !🎄Kom geniet die dag saam ons op die gh...
20/11/2023

🎄2 Desember 2023 hou ons ‘n lekker gholfdag vir almal !
Gholfers en nie-gholfers !🎄

Kom geniet die dag saam ons op die gholfbaan ⛳️

Inskrywings: R150 (steakete ingesluit)
Steakete alleen @ R120 beskikbaar die aand.

Formaat: Scramble ball tot in die g*t.






Vir enige navrae:
Kontak Cecil 060 549 0436

Address

-29. 625980, 24. 122440
Hopetown
8750

Telephone

+27605490436

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hopetown Gholfklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hopetown Gholfklub:

Shortcuts

Share