π― Welkom by ons blad! π
Hierdie blad is geskep vir alle Laerskole en Laerskool-sportliefhebbers β βn plek waar ons wedstryde, sportgeleenthede, uitslae, prestasies en hoogtepunte met mekaar kan deel! β½πππ
Ons doel is om die ongelooflike talent, spanwerk en gees van jong sporthelde uit te lig, en om ouers, skole en ondersteuners nader aan mekaar te bring. πͺπ«
πΈ Plaas jou skool se sportfotoβs, wedstrydresultate en spesiale oomblikke hier β laat ons saam die trots van Laerskool-sport vier!
Stuur gerus fotos en Informasie na:
+27810022961
Ons speel alles All sport and Culture associated posts