12/05/2026
๐ฟ๐ฆ SA GAZELLE SPAN
Baie geluk aan Arista van Zyl van Warriors Toutrekklub wat gekies is om Suid-Afrika as deel van die SA Gazelles-span te verteenwoordig by die internasionale klubkompetisie in Beltrum, Nederland ๐ณ๐ฑ
๐
Kompetisie datums: 15 & 16 Mei 2026
Arista se deursettingsvermoรซ, spanwerk en passie vir toutrek wys wat dit beteken om met trots vir jou land te trek. ๐ฟ๐ฆ๐ช
Ons wens haar alle sterkte toe en is ongelooflik trots op hierdie prestasie!
๐ฟ๐ฆ Een span. Een doel. Suid-Afrika! ๐ฟ๐ฆ
20/02/2026
- Toegang R10 ๐๏ธ
- Cansa Shavathon ๐
- Snoepie beskikbaar snacks ๐ญ
19/02/2026
Stuur al die span inskrywings na:
Rudie Moolman
[email protected]
18/02/2026
Come and enjoy a fun day while supporting a great cause ๐ช
๐ฅ Tug of War Competition
๐ CANSA Shavathon
๐
Saturday, 21 February 2026
๐ Elizabeth Conradie School โ Kimberley
โฐ 08:15 โ Line-up & Opening
โฐ 08:30 โ Competition Starts
๐ Entry Fee: R10
๐ Lucky Draws
๐ Food & Stalls
17/02/2026
08:15 - Aantree en opening
08:30 - Kompetisie begin
*Trekordes sal volg nadat spaninskrywings ontvang is.
16/02/2026
๐ฅ WELCOME TO WARRIORS ๐ฅ
Kimberleyโs home of Tug of War ๐ช
One Rope โข One Team