21/11/2025
Skryf jou besigheid in of jou gesin/familie!
Lekker aktiwiteit om die vakansie *feeling* te begin!
Skakel vir Annalien, Rene of Verischka vir inligting!!
⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️
Dit is baie pret!
31/10/2025
Warriors toutrek klub het Cansa Saterdag ondersteun by Pirates in Kimberley. Dankie vir julle goeie werk wat julle in gemeenskap doen Cansa.
Cansa Kimberley
Photo collection by Annalien Keyser
15/10/2025
Baie geluk Rene van der Westhuizen met jou Meiringspoort 21.1km maraton wat jy 01h55 gedoen het. Ons is trots op jou
11/10/2025
So werk n span saam om hulle gras reg te kry vir Junior Seisoen . Dankie vir elkeen se hulp.