17/06/2026
Familie, supporters en almal daar buite, Gladiators het volgende Sondag ñ Gospel show...
Ek vra dat julle ons ASB sal ondersteun, koop die kaartjies ASB al is jy nie hier nie, ondersteun ons net ASB, ons het so baie planne en alles los geld, die kaartjies is net R40 as elke supporter een of 2 koop sal dit ons baie help ....
Baie Dankie, Ek waardeer dit 🙏🏼🙏🏼🙏🏼
Kontak my Randica 'Dica' Milford Dan praat ons neh😊