21/09/2026
BELANGRIKE KENNISGEWING
Ons vra vriendelik dat alle opbetaalde lede die vergadering bywoon.
Julle teenwoordigheid en insette is belangrik, aangesien daar belangrike sake rakende die klub bespreek sal word vir die voorbereiding vir die Algemene Jaar Vergadering.
Alle opbetaalde lede word dus versoek om asseblief teenwoordig te wees.
Baie dankie vir julle samewerking en ondersteuning.