05/05/2026
Diegene wat ons blad volg sal saamstem dat '26 n ongelooflike jaar was vir hierdie drie baie spesiale jong dames. Baie geluk Lienka, brons medalje SASA D15 hammergooi met n pb, en 'n 5de plek in discus. Bella, well done met jou 4de plek, jy het baklei vir hom. Mieke, baie geluk, D15 4de plek hammer en discus.
29/03/2026
Baie geluk Mieke, baie trots op jou. Brons medalje by ASA D U16 hammergooi 49,39n.
27/03/2026
Well done Bella. Vandag is jy die SA Kampioen. ASA Goud in jou 1ste jaar Dogters U18 hammergooi met n pb van 55,35m. 10x maande se harde werk. Baie trots op jou. Baie dankie vir Coach
Tshepang Makhethe vir al jou insette en raad
15/03/2026
Baie geluk Lienka. DI4 discus 39,61m. Goud, rekord en n pb by die WesKaap kampioenskappe. Wat hierdie ook merkwaardig maak is dat Lienka 3de is uit al die ouderdomsgroepe - D14,D15, D17en D19. Well done!
15/03/2026
Hammergooi. Weskus kampioene, Boland kampioene, Boland ASA kampioene en nou WesKaap kampioene. Lienka D14 Goud/Rekord(45,91 pb) Mieke D15 Goud en Bella D17 Goud/Rekord en skuif haar pb op van 50m na 54m. Baie geluk julle 3x
13/03/2026
Lekker as oud atlete kom hallo se. Ek weet JanHarm is in goeie hande by Jean Durbanville Throwing Academy # DVTA
10/03/2026
I’m going to say something that youth sports parents hate hearing.
Your kid might not be that good.
And that’s okay.
Not every 10-year-old throwing 57 mph is the next college All-American.
Not every kid dominating at 12 is going to dominate at 18.
But somewhere along the way youth sports turned into this weird arms race where every kid is being marketed like a future D1 commit before they’ve even hit puberty.
Private lessons.
Travel teams.
Showcases.
Recruiting talk at 13.
Meanwhile half these kids are burnt out before high school.
Here’s the part people don’t want to hear:
The best athletes usually aren’t the ones being overhyped at 11.
They’re the ones who are still in love with the game at 17.
Still working.
Still competing.
Still hungry.
Youth sports shouldn’t be about building the next Instagram highlight reel.
It should be about building athletes who don’t quit when the game gets hard.
And trust me…
That usually shows up way later than everyone thinks. 🔥
10/03/2026
WP CHAMPS!!
Jan-Harm Burger het ‘n uitstekende dag op die baan gehad tydens die WP Kampioenskappe. In die seuns o/14 diskus het hy in 2de plek geëindig. Hy het ook n 1ste plek verower in die Gewigstoot 🥇. Met hierdie prestasie het Jan-Harm ook sy plek in die WP-span verseker. Baie geluk met ‘n puik kompetisie en sterk vertoning! 💪🥇
Ook n 👊 aan coach Hugo van West Coast Throwing Academy. Hy was voorheen Jan Harm se afrigter. Dankie vir jou werk met die ontwikkeling van hierdie jong man.
27/02/2026
Baie geluk Bella. Jy het gese jy gaan die 50m in hammegooi breek by die Boland Championship. Nuwe pb 50,61m
18/10/2025
KWAGGA TOP 10:
Charl Marais van Hoërskool Piketberg wen die Seuns o.16 met 'n afstand van 61.61m. Joshua Bernardo (links) is tweede met 60.47m en Ethan Badenhuizen (regs) van Paul Roos Gymnasium is derde met 'n afstand van 48.81m.