16/04/2023
Lekker naweek gehad in Clarens en Golden gate.
Hensie Louw has been creating various meat products for many years.
16/04/2023
Lekker naweek gehad in Clarens en Golden gate.
DIT IS TYD OM WEER TE BEGIN MET DIE MAAK VAN ONS LEKKER WORSE, SALAMIES EN ANDER. ONS BLY NOU IN MIDSTREAM EN WIL BIETJIE DIE VAALIE LAAT PROER HOE BOEREWORS MOET SMAAK.
Bleskop gaan saterdag 1 Mei Vir die laaste keer by Denlyn park se mark wees.Kom kry julle lekker vleisprodukte. Boerewors,kaas en varkwors, salami en knoffelpolony. Ook ons gewilde spiced pork rashers, varknek stakes en nog meer.
Sien julle daar.😜
26/01/2020
Baie dankie aan al my getroue kliente wat my gister weer ondersteun het by die Denlyn Park Mark. Ek het nog bietjie boerewors, kaasgrillers, varkwors, rumpsteak en varknek sosaties oor. Welkom om by die huis te kom kry. Padroa 4 , skuins oorkant Sunny park.
Vir al Bleskop Biltong se gereelde ondersteuners, ons is weer Saterdag by Denlyn park met al ons lekker vleis produkte. Dit is rugby tyd en daar moet gebraai word. Ons het lekker boerewors, kasegrillers, varkwors, rou en gaar vark spare ribs, varknek stake, bees sosaties van rumpstake en vark sosaties van varknek. Ook biltong, droewors, salamie en salamie sticks. Sien jul daar.
26/04/2019
More is dit weer markdag by Denlyn park.Lys en prys van produkte .
Ons het more by Denlyn park mark lekker varknek steak vir R75.00 / kg. plus al ons ander produkte, boere, vark en kaaswors, salamies, biltong en droewors. Sien julle daar.
05/10/2018
Ek is more by die smous area oorkant Spar met lekker vleis produkte. Teveel om op te noem. Kom kry gerus iets vir die braai of snack vir die rugby.
Ek gaan Saterdag by die smous area oorkant Spar wees met lekker vleis produkte. Boerewors, Vark en kaaswors en my gewilde Burger patties. Daar gaan ook salami en klaar gebakte wildspasteie wees. Sien jul daar.
Denlyn park mark vandag gekanseleer. Kom kry julle boerewors,salami, biltong, droewors en ander vleis produkte vir vanaand se rugby en braai hier by BLESKOP in Padrao 4, skuins oorkant Sunny park. Produkte heeldag beskikbaar.