Samurai Ringbal Klub

Call Contact the business

Samurai Ringbal Klub Ringbal - Pret, Passie en spanwerk vir die hele gesin!
n Opwindende sport met maklike reรซls en vinnige aksie vir jonk en oud.

Kom ervaar die energie, kameraadskap en liefde vir Ringbal saam met ons.

Sterkte, Samurai-juniors, met julle laaste kwartaal se eksamen. Glo in jouself, doen jou beste en hou aan probeer โ€” jull...
23/10/2026

Sterkte, Samurai-juniors, met julle laaste kwartaal se eksamen. Glo in jouself, doen jou beste en hou aan probeer โ€” julle kan dit doen! โค๏ธ๐Ÿ–ค

๐Ÿ’—๐Ÿ‘ถ BAIE GELUK, ROELF & ANKE VENTER! ๐Ÿ‘ถ๐Ÿ’—Die Samurai Ringbal Klub wil vir Roelf en Anke Venter baie geluk sรช met die wonder...
21/10/2026

๐Ÿ’—๐Ÿ‘ถ BAIE GELUK, ROELF & ANKE VENTER! ๐Ÿ‘ถ๐Ÿ’—

Die Samurai Ringbal Klub wil vir Roelf en Anke Venter baie geluk sรช met die wonderlike geboorte van hulle pragtige babadogtertjie! ๐ŸŽ€๐Ÿผ

Mag die Here julle gesin ryklik seรซn, julle dogtertjie beskerm en haar grootmaak in Sy liefde en genade. Mag hierdie nuwe hoofstuk gevul wees met liefde, vreugde, kosbare herinneringe en ontelbare mooi oomblikke!

Ons is so dankbaar om te sien hoe die Samurai-familie groei! ๐Ÿ–คโค๏ธ Julle gaan wonderlike ouers wees, en ons is opgewonde om te sien hoe julle klein prinsessie deel word van julle mooi storie.

Baie liefde en seรซnwense van die Samurai-familie! ๐Ÿ–คโค๏ธ

โค๏ธ๐Ÿ–ค SAMURAI TROTS! ๐Ÿ–คโค๏ธBaie geluk aan ons eie Dominique Venter met haar verkiesing tot die SA Uitnodigingspan by die Ring...
13/10/2026

โค๏ธ๐Ÿ–ค SAMURAI TROTS! ๐Ÿ–คโค๏ธ

Baie geluk aan ons eie Dominique Venter met haar verkiesing tot die SA Uitnodigingspan by die Ringbal Suid-Afrika Skoletoernooi! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ

Jou harde werk, toewyding en liefde vir die sport verdien om gevier te word. Ons is ongelooflik trots op jou en sien uit daarna om te sien hoe jy hierdie geleentheid aangryp en Samurai se naam hoog hou! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ

Mag jy elke oomblik geniet, waardevolle ondervinding opdoen en met trots op die baan speel.

Een span, een droom, Samurai-trots! โค๏ธ๐Ÿ–ค

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ

๐Ÿฅณ๐Ÿ SAMURAIโ€™S JUNIORS! ๐Ÿ๐ŸฅณBaie sterkte aan ons Samurai Ringbal Klub se juniors wat deelneem aan die Ringbal Suid-Afrika Sk...
30/09/2026

๐Ÿฅณ๐Ÿ SAMURAIโ€™S JUNIORS! ๐Ÿ๐Ÿฅณ

Baie sterkte aan ons Samurai Ringbal Klub se juniors wat deelneem aan die Ringbal Suid-Afrika Skole Toernooi! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆโค๏ธ๐Ÿ–ค
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! ๐Ÿ’ช๐Ÿผ Julle het hard gewerk om hier te kom. Gaan geniet elke oomblik, speel met trots en passie, en hou die Samuraiโ€™s se naam hoog! ๐Ÿฅท๐Ÿ
Gaan wys wat julle kan doen! ๐Ÿ”ฅ

Ons staan agter julle! โค๏ธ๐Ÿ–ค
๐Ÿ๐Ÿฅทโค๏ธ๐Ÿ–ค

07/09/2026

BRING YOUR TEAM AND JOIN THE FUN!

Get ready for an unforgettable Elite Ringball Fun Day!

๐Ÿ“… 10 October 2026

๐Ÿ“ White River
๐Ÿ‘ฅ Team of 12 โ€“ R500
๐Ÿ™‹ Single Players โ€“ R50
๐ŸŽฏ Goal Shooting Competition
๐Ÿ† Amazing Prizes to Be Won
๐Ÿค Great for Team Building
๐Ÿ” Food & Drinks Available

No ringball experience needed โ€” everyone is welcome!

Bring your team, bring your energy, and letโ€™s make it a day to remember!

๐Ÿ“ž Kokkie: 066 246 0149
๐Ÿ“ž Gwen: 082 804 8699

Application form

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLScFBCKGclfD0dy1TXwH0ID1bNCJZWt1TnpIQuYfhuH1tT7iWA/viewform?usp=publish-editor

๐Ÿ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ SAMURAI TROTS ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐ŸOns is ongelooflik trots om te deel dat ons eie Renier Jacobsohn die voorreg het om by die Ringbal ...
05/09/2026

๐Ÿ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ SAMURAI TROTS ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ

Ons is ongelooflik trots om te deel dat ons eie Renier Jacobsohn die voorreg het om by die Ringbal Suid-Afrika Vertoonwedstryde uit te draf! ๐Ÿ’š๐Ÿ’›
Renier het hierdie besondere geleentheid verdien nadat hy tydens die Ringbal Suid-Afrika Kampioenskappe uitstekend gevaar het en die eer ontvang het om die Springbok, Groen en Goud-klere te ontvang. ๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Dit is โ€™n ongelooflike prestasie en โ€™n oomblik waarop ons as Samurai Ringbal Klub besonders trots is! ๐Ÿ‘๐Ÿ”ฅ
Renier, geniet elke oomblik van hierdie ervaring. Neem dit alles in, speel met trots en maak herinneringe wat jy vir altyd sal koester. Jy het elke oomblik hiervan verdien!

Ons staan 100% agter jou! Gaan wys hulle wat jy kan doen! ๐Ÿ’ช๐Ÿ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

SAMURAI TROTS! โค๏ธ๐Ÿ–ค
EEN SPAN โ€ข EEN FAMILIE โ€ข EEN DROOM

25/08/2026

LOWVELD, ARE YOU READY FOR SOME RINGBALL FUN?!

Get your friends, family or colleagues together and join us for the Elite Ringball Fun Day!

๐Ÿ“… 10 October 2026

You DONโ€™T need any Ringball experience โ€” this day is all about having fun, trying something new and getting a little competitive!

๐Ÿ‘ฅ MAKE YOUR TEAM OF 12
9 players + 3 extra players. Bring your team, dress up and show us what youโ€™ve got!

๐Ÿ™‹ No team? No problem!
Come on your own and weโ€™ll add you to a team.

๐Ÿ’ฐ Teams: R500
๐Ÿ’ฐ Singles: R50

๐Ÿ† Dress up โ€ข Play โ€ข Compete โ€ข Win prizes โ€ข HAVE FUN!

๐Ÿ“ Calling all businesses, friends and Ringball clubs around the Lowveld!

๐Ÿ“ž Gwen: 082 804 8699
๐Ÿ“ž Kokkie: 066 246 0149

ONE DAY. ONE SPORT. LOTS OF FUN!

Tag your teammates and start building your team!

๐Ÿ๐Ÿ”ฅ SKOLE RINGBAL โ€“ LYDENBURG! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ๐Ÿ‘Ÿ GEAR UP & BRING YOUR TEKKIES! ๐Ÿ‘ŸKom speel saam, maak nuwe vriende en geniet die lekkert...
13/08/2026

๐Ÿ๐Ÿ”ฅ SKOLE RINGBAL โ€“ LYDENBURG! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ

๐Ÿ‘Ÿ GEAR UP & BRING YOUR TEKKIES! ๐Ÿ‘Ÿ

Kom speel saam, maak nuwe vriende en geniet die lekkerte van ringbal! ๐Ÿ’ช๐Ÿโค๏ธ

๐Ÿ“ WAAR: Hoรซrskool Lydenburg
๐Ÿ“… WANNEER: Elke Woensdag
โฐ TYD: 16:00 โ€“ 18:00
๐Ÿ‘ง๐Ÿง’ OUDERDOM: O/8 โ€“ O/18

๐ŸŒŸ ALMAL IS WELKOM! ๐ŸŒŸ
Kom leer, speel en ontwikkel jou ringbalvaardighede saam met ons.

๐Ÿ“ž KONTAK ONS SPANBESTUURDERS VIR ENIGE NAVRAE:

Carel: 074 072 8808
Monique: 072 996 5565

๐Ÿ BRING JOU TEKKIES โ€“ ONS SIEN JOU OP DIE BAAN! ๐Ÿ

09/08/2026

๐Ÿ

Address

Hoรซrskool Lydenburg, Eufees Str
Lydenburg
1200

Telephone

+27730169168

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Samurai Ringbal Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Samurai Ringbal Klub:

Shortcuts

Share

Category