Bloues Malmesbury Rugby Voetbal Klub

Bloues Malmesbury Rugby Voetbal Klub Established in 1881 with a rich history, making us one of the oldest rugby clubs in the Western Cape.

Reminder !New Players Welcome 🤗
23/09/2026

Reminder !
New Players Welcome 🤗

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Jayron Appollis, Keyakes Arendse
23/09/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Jayron Appollis, Keyakes Arendse

18/09/2026
25/08/2026

Shout out to our Medic📢😎! Baie dankie vir alles wat jy vir onse klub doen en beteken! Jou opoffering en ondersteuning is unmatched 🔥💙. Ons waardeer jou baie!!!

Ons wil graag baie dankie sê aan Johan Strauss, CKvapes en Fairpark Liquors vir die donasie wat aan ons Klub gemaak is. ...
20/08/2026

Ons wil graag baie dankie sê aan Johan Strauss, CKvapes en Fairpark Liquors vir die donasie wat aan ons Klub gemaak is. Julle ondersteuning en belegging in ons Spelers word opreg waardeer en maak 'n werklike verskil. Baie dankie 🙏💪📢.

Ons reis weer bietjie Piket-bo-berg toe komende naweek!! 2 more to go en ons is ready📢💪 want dis lekker hier!
19/08/2026

Ons reis weer bietjie Piket-bo-berg toe komende naweek!! 2 more to go en ons is ready📢💪 want dis lekker hier!

14/08/2026

'n Boodskappie vanaf voormalige Bloues Speler en huidige Sanlam Boland Kavaliers- Hoof Afrigter, Hawies Fourie.

Kom ons vang vêrder gees en geniet ons rugby môre😁.

Next match! Ons speel tuis hierdie naweek😎 ! 3 more to go! Let's do this📢.
12/08/2026

Next match!

Ons speel tuis hierdie naweek😎 ! 3 more to go!

Let's do this📢.

Address

Dieprivier Sportgrounds
Malmesbury
7300

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloues Malmesbury Rugby Voetbal Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category