Welkom by Meyerton Rolbal klub! 🌿 Waar sportman gees vriendskap en pret op die bane bymekaar kom. Speel Dinsdae & Donderdae en Saterdae 13:15–16:15 💚 Alle ouderdomme is welkom! Perfek vir verjaarsdae, spanbou en jaareindfunksies. Bespreek nou u datums.