Mossel Bay Indoor Sports Arena

Mossel Bay Indoor Sports Arena

Share

Come enjoy your favourite sport at our local arena. See you there.

11/01/2025
07/01/2024

Ons is weer oop van more 8 Jan af om friendly Netbal en Krieket wedstryde te boek kontak Etienne by 0833022425.

22/09/2023

As julle iets soek om te doen die langnaweek kom ondersteen gerus ons local krieket spanne wat in n toernooi speel teen twee PE en een Kaapse span. Ons verkoop ook lekker worsbroodjies en nog meer die hele naweek so kom maak n draai! Eerste wedstryde begin vanaand 6uur dan Saterdag en Sondag van 10am af hele dag en maandag oggend speel hulle finals van 8uur af.

08/05/2023

Kom kyk gerus wie gaan vanaand as die algehele MPL wenner wegstap! Kom geniet ook n ietsie saam ons en kyk wie wen al die pryse op die prysuideling na die final.

02/05/2023

Donderdag aand 4 Mei is dit dan tyd vir MPL Semi Finals fixtures lyk soos volg:

19:00 Phumba Butchers vs Kung Fu Wasters

20:30 Lenaka Rhinos vs Monarchs

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Mossel Bay?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address

10 Via Appie, Voorbaai Crescent, Road
Mossel Bay
6520

Opening Hours

Monday 09:00 - 02:00
Tuesday 09:00 - 02:00
Wednesday 09:00 - 02:00
Thursday 09:00 - 02:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00
Sunday 09:00 - 02:00