01/11/2025
Besfou Pvc Plafonne
die beste besluit wat jy ooit kan neem is om pvc plafonne in jou huis te laat installeer
01/11/2025
20/06/2025
Die beste
Rugby
14/09/2024
My poppies bietjie bederf
brn Sonja Fourie
28/02/2024
My liefde vir jou is soos die see, my liefling meisiekind.
Dis groot en baie, maar ek wil vir jou nog gee.
‘n See vakansie kom een maal in ‘n jaar, twee as jy gelukkig is. Jy kom meer, al kos dit ook hoeveel meer!
Visse is daar ook baie, maar jy’t my gevang.
Ek wil saam met jou lewe, vat my saam en bêre my in jou glaskas. Sit my waar almal my kan sien en sê dan: “Hy’s myne, ek het hom gevang!”
Ek swem rond en rond, ek kyk na jou deur die glas... Ek’s bly jy’t my gevang, Was dit iemand anders was ek bang!!
My liefde vir jou is soos die see. Dis groot en baie en ek wil jou nog meer liefde gee!!
Ek sê vandag dankie dat jy in my lewe gekom het en vir die baie spesiale gevoel wat daar tussen ons is. Daar is baie min mense wat mekaar so volkome verstaan en aanvul soos ek en jy. Ons kan ten alle tye volkome eerlik wees oor hoe ons voel sonder vrees vir misverstand, presies sê wat ons bedoel. Jy is die mooiste iets wat daar in my lewe is en daarom sê ek elke dag dankie vir wat daar tussen ons is. Jy is alles in my lewe en ek is mal verlief op jou.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Telephone
Website
Address
Mosselbaai
6500