08/09/2026
LIVESTREAMING
https://edenlive.co.za/tug-of-war-world-championships-2026-hartenbos-south-africa/
πͺ
Toutrek klub vir junior kinders ouderdom 14 tot seniors
08/09/2026
LIVESTREAMING
https://edenlive.co.za/tug-of-war-world-championships-2026-hartenbos-south-africa/
πͺ
02/09/2026
Moenie uitmis op βn aand vol lekker kuier, goeie kos, dans en fantastiese veilingpryse nie!
Slegs 'n paar tafels oor, bespreek jou tafel nou.
30/08/2026
Baie geluk aan ons Voorsitter David Schoeman met jou verjaardag.
Mag jy baie toutrek energie kry in die nuwe lewensjaar.
14/08/2026
Kom eet, kuier en dans saam met ons by ons jaarlikse Dans & Veiling! ππΊπ
ποΈ Beperkte tafels is nog beskikbaar!
Moenie uitmis op βn aand vol lekker kuier, goeie kos, dans en fantastiese veilingpryse nie!
Bespreek jou tafel nou en verseker jou plek!
08/08/2026
πͺ
π΄ WEβRE LIVE TODAY! π΄
The rope is ready, the teams are readyβ¦ πͺπ₯
Join us LIVE and catch all the action! πͺ’π
πΊ WATCH LIVE HERE:
π YouTube: https://www.youtube.com/-of-War
Donβt miss a pull! Come support our teams! πΏπ¦π₯
03/08/2026
Bespreek jou tafel nou en kom kuier, eet en dans saam met ons by ons jaarlikse dans & veiling,
Bespreek vandag nog β tafels is beperk!
25/07/2026
πͺ
Oudtshoorn Toutrekklub vier nasionale sukses | Die Hoorn Met βn reeks indrukwekkende prestasies het die klub nie net hul eie naam hoog gehou nie, maar ook die Eden-streek met trots verteenwoordig.
22/07/2026
πͺ
Twee Eden-spanne as SA toutrekkampioene gekroon TUINROETE NUUS - Die 55ste Suid-Afrikaanse...