Baie geluk aan al die spelers wat pragtig presteer het tydens die SA Enkels in Pretoria:
π
Richter van Tonder β 3de by die seniors
π
Emelia Olley β 2de by die seniors
π
Lennie Olley β 3de by die o/21s
π
ZoΓ« Coetzee β 2de by die o/13s
π
Anthony Olley β 5de by die o/13s
Julle harde werk en toewyding het beslis die vrugte gepluk! ππ Hou aan so!
Polokwane Ringtennis
Ons ringtennis klub bied afrigting aan vir oud en jonk elke Dinsdag en Donder om 17:15-18:30.
Kom oefen saam!
Wie weet dalk is jy Ε SA speler.
Ons klub bied die SA Senior Toernooi aan en wil graag Ε span of twee inskryf.
Kontak vir meer inligtigting!
Emelia OlleyRichter Van TonderCarla Craig
31/01/2026
Wat βn fantastiese dag by die SA Dubbel Kampioenskappe in Pretoria! ππ
βοΈ Richter van Tonder en sy partner het die top plek ingepalm by die senior mans.
βοΈ Emelia Olley en Ilze Olley het pragtig gespeel en 2de geΓ«indig by die senior dames!
βοΈ Carla Craig en haar maat het βn 5de plek behaal.
βοΈ Lennie Olley en Thys Manders het die o/21s met trots geΓ«indig!
βοΈ ZoΓ« Coetzee en haar maat het ook βn wonderlike 2de plek in die o/13s verower.
βοΈ Anthony Olley en sy maat het βn 2de plek in die o/13s verower.
Baie geluk aan almal wat deelgeneem het! ππͺ Ons is trots op julle! # Ringtennis
Emelia Olley Carla Craig Richter Van Tonder S.A Ringtennis / Tenniquoits
08/01/2026
Vandag was ons eerste oefening vir die jaar!π
Dit was pret om net weer aan Ε ring te vat en saam vriende en familie te lag.
Kom oefen saam en raak deel van hierdie klub, waar ons vir jou nuwe vaardighede en Ε nuwe sport leer!π«
Emelia Olley Carla Craig Richter Van Tonder
π Polokwane Ringtennisklub blink uit in Vanderbijlpark by die SA Gemeng Kampioenskappe! π
π₯ Ilze Olley & Ludnich Claase β 1ste plek (O/21)
π₯ Carla Craig & Lennie Olley β 2de plek (O/21)
π₯ Emelia Olley & Richter van Tonder β 2de plek (Senior afdeling)
π₯ Zoe Coetzee & Anthony Olley β 3de plek (O/13)
Baie geluk aan al ons spelers β julle het Polokwane met trots verteenwoordig! π
βn Groot dankie aan BB Ford Polokwane vir die kombi π β julle ondersteuning het dit moontlik gemaak vir ons span om in Vanderbijlpark deel te neem! πβ€οΈ
Emelia Olley Carla Craig Marcia van Tonder Richter Van Tonder
Is jy verveeld en soek iets nuuts om te doen?
Kom en vind jou nuwe sport liefde elke Dinsdag en Donderdag 17:15β¨
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
Opening Hours
| Tuesday | 17:15 - 18:30 |
| Thursday | 17:15 - 18:30 |