Ammosal Bowling Klub Beeshoek

Ammosal Bowling Klub Beeshoek Ammosal Bowling Club, a place where friends come together, eat, drink and play some lawn bowls.

Kalahari jou lekker ding!!!!Hierdie afgelope naweek was 7 van Ammosal rolbal klub se spelers deel van die Kalahari Mini ...
22/06/2026

Kalahari jou lekker ding!!!!

Hierdie afgelope naweek was 7 van Ammosal rolbal klub se spelers deel van die Kalahari Mini Distrikte spanne.

Kalahari Dames het die beker vir die 4 de jaar in n ry huis toe gebring!

Na 11 jaar het die Kalahari mans die beker weer terug gewen.

Ons is onmenslik trots op elke speler!!

Ammosal Bowling Club sê baie dankie aan elke een wat ons ondersteun het. Dit was n suksesvolle dag vir ons Klub, maar so...
15/02/2026

Ammosal Bowling Club sê baie dankie aan elke een wat ons ondersteun het. Dit was n suksesvolle dag vir ons Klub, maar sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.

Baie geluk ook aan die wenners!!

Ons hoop julle het dit soveel soos ons geniet😁😁🎊

For any questions feel free to whatsapp me, ☺️
05/02/2026

For any questions feel free to whatsapp me, ☺️

17 en 18 Januarie het Ammosal Bowling Club se Mans en Dames deelgeneem aan die Kalahari 4'e te Kathu Rolbal klub. Na n s...
01/02/2026

17 en 18 Januarie het Ammosal Bowling Club se Mans en Dames deelgeneem aan die Kalahari 4'e te Kathu Rolbal klub.

Na n strawwe toernooi het ons Dames 1ste gekom uit 6 Dames spanne en ons Mans het 3de gekom.

Hierdie naweek, 31 Januarie en 1 Februarie, het hulle in Kimberley teen Conroy-, Intervaal- en KSD sub districts in die NCB Mans en Dames 4'e gespeel.

Dit was n baie warm naweek en die son was onvergewend. Die kompetisie was baie sterk.

Na n baie opwindende finaal, waar almal se senuwees weereens getoets was kan ons met baie trots sê ons Dames span het 1ste gekom in Noord-Kaap.

01/02/2026
Kom join ons vandag vir n goeie doel😃
25/10/2025

Kom join ons vandag vir n goeie doel😃

18/06/2025
As Ammosal Rolbal Klub is ons baie trots. Baie geluk aan Jurg en Louise, 3de in NCB met gemengde pare is uitstekend!!!!🎉...
15/06/2025

As Ammosal Rolbal Klub is ons baie trots. Baie geluk aan Jurg en Louise, 3de in NCB met gemengde pare is uitstekend!!!!

🎉😁💥

Baie Geluk aan Jurg en Louise wat die naweek die Kalahari Gemengde Pare gewen het. Ons as klub is baie trots om julle by...
02/06/2025

Baie Geluk aan Jurg en Louise wat die naweek die Kalahari Gemengde Pare gewen het. Ons as klub is baie trots om julle by ons te hê vier saam julle die groot prestasie🎉🎉🎉

Baie Geluk ook aan Diddie en Lorraine met julle prestasie, ons is net so trots op julle.

Ons sien uit om te kyk wat julle almal gaan bereik in die Noord-Kaap Gemengde Pare in Kimberley 🥳

Address

Beeshoek Mine
Postmasburg
8420

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ammosal Bowling Klub Beeshoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category