Marinda Kleinhans Fitness

Marinda Kleinhans Fitness

Share

MK Fitness is for online programmes. Coach Fitberi
Fitberi Wellness

17/03/2026

Hey everyone..

I am Coach Marinda from Fitberi.

💪🏼We are here to help you become the best version of yourself...

💭This is for people who want to be ready for Hyrox Jhb or Deadly Dozen in May.

💭People who wants a clear 6 week Hybrid plan and not any random training.

💭People who wants a challenge and change in their lifestyle.

🆒️We start 23 March till 30 April.

You will get:
✅6 week structured Hybrid training program.
✅2 assesements-start and finish (performance & body metrics)
✅Running and recovery plan ( what to do outside the gym)
✅50% off one Fitberi Wellness treatment during the challenge.
✅1 ice bath per week at Fitberi Wellness
✅Weekly check-in plus private WhatsApp group
✅Hybrid Games race day & challenges at the end
✅Entry into draw to win race entries:
2x Hyrox Jhb tickets
2x Deadly Dozen tickets

🙌Challenge is R1999 once off.
But if timing is tight we can see what we can do. ✔🆒️

🏋️‍♀️You don't have to be a member at Fitberi. This challenge includes your Hybrid access for those 6 weeks!

Use this link to get started:

https://www.fitberi.co.za/pages/hybrid-ready-challenge?fbclid=IwVERDUAQmFItleHRuA2FlbQIxMABzcnRjBmFwcF9pZAwzNTA2ODU1MzE3MjgAAR7hfP0x2IDCRTSPjprrYowqe9tFtA17jB-ckL-Sq-q3EGEYfWdKSCV5lgx-pQ_aem_PbWapgjISm715QHRCf8R8g

Photos from Marinda Kleinhans Fitness's post 09/12/2025

Hi julle...ek het iets op my hart♥︎

🌸Ons as vroumense is soveel sterker as wat ons eintlik besef.

🌸Veral as dit kom by ons liggame.

🌸Hoe freaken amazing het God die vroulike liggaam geskape.

🌸Man o man..ons, deur middel van God se genade en guns bring kinders in hierdie wêreld en dra hulle vir 9 maande binne jou eie liggaam...I mean wow!!!!

🌸Dit klink en was vir my baie weird gewees.
🌸Na kids verander mens se liggaam.
🌸Ander kom weer amper heeltemal reg and ander sukkel.
🌸Dis ook ok want nie een van ons liggame is dieselfde nie.

🌸Ek is bevoorreg om uit baie atletiese familie te kom, so vir my is dit lekker en makliker om te oefen en resluts te kry maar dit bly harde werk.
🌸Veral mentally.
🌸Ek staan glad nie daarvoor dat mens net jouself moet laat gaan nie.
🌸Nie as jy getroud is of net nie meer omgee nie of net vol verskonings is om nie gesond te wil lewe nie.
🌸Baie van ons doen die goed aan ons eie liggamne...why?
🌸Wil mens nie so lank moontlik aktief en gesond leef nie?
🌸Mense, 'n goed opgevoede liggaam lyk net better op die oog af en glo my al is dit so bietjie vetsug wat afgeskud word gaan mens regtig egtig better voel en lyk.
🌸Mens voel net better en mens is gelukkiger.
🌸Glo my.
🌸Moet nie net opgee na 3 maande nie.
🌸Dit vat jare maar begin net.
🌸Kom aan die gang.
🌸Eet gesond, drink en rook minder en oefen oefen oefen! Mamma weet waarvan sy praat...🥰

🌸Ek is by Fitberi in Jan. Kom book 'n free demo sessie en kom kyk wat ons gym alles aanbied.

🌸Elkeen van ons weet ons kan beter doen as tans.
🌸Hou op met die verskoning en maak 'n "stand" en begin jou lewe verander.
🌸Sluit aan by ons gym.

🌸Kom ons span help julle op julle journey...glo my, jy gaan eendag vir my dankie sê en baie trots wees op jouself dat jy die regte besluit gemaak het.

🌸Don't let yourself go...EVER!
WORK HARD ON YOURSELF AND DO IT FOR THE GLORY TO GOD.

Baie liefde
MK♡

Photos from Marinda Kleinhans Fitness's post 05/12/2025

Hi maats♥︎

Ek het vandag Hybrid klas gedoen.

🏋️‍♂️🏋️‍♀️Dis die afdeling vir mans en dames. Hier is ook speel area vir kinders. 🤹‍♀️Dis baie effektiewe oefeninge.

💃🏻Dan is daar die Fiberi circuit gedeelte wat in aparte studio is en slegs vir dames is. Daar is elke dag iemand om julle te help en lei.

🤸‍♂️Daar is ook 'n studio waar pilates aangebied word.

☕Hier is 'n koffie winkel wat ook kos verkoop. 🥗🌮🍔 Firm Foundation Coffee

Dan het ons Fitberi Wellness wat ook wonderlike dienste soos ice bath en IV drips en vele meer dienste aanbied. 💉🚿🔆♨️🧊

Kom loer gerus. Jy kan met Dinet Bezuidenhout reël of ek sal ook help vir 'n toer deur die gym.

Fitberi bied baie verskillende opsies en ek stuur graag die pryse en pakkette aan.

😁Ons wil regtig mense gesond en aktief kry vir longevity en ons wil julle graag help as 'n span om julle beste weergawe te wees ter eer van God.

❣Ons as mense het mekaar nodig en dis jou eie plig en
verandwoordelikheid om jou liggaam te koester en versorg.

🌸Gaan lees bietjie 1 Korintieërs 3:16-17 en vers 6:19-20🌸

Fitberi kan nie wag om julle te ontmoet en as deel van ons gemeenskap te verwelkom nie!🎉

Fitberi bied ook 'n "user friendly " App. vir elke lidmaat waar mens die oefen tye en oefen program vir die dag/week kan bekyk en so ook afsprake kan maak...super cool! 📲

Gaan like en share groot asb ons Pages. Fitberi, Wellness en foundation coffee.

Blessings ♥︎ Coach MK🌸
Fueled by the one and only Herbalife

Photos from Marinda Kleinhans Fitness's post 02/12/2025

My eerste goal vir 2026 is om aan 1x Hyrox komps deel te neem...moet net vir my maatjie kry wat my wil join...be it man or woman 🏃‍♂️🏃‍♀️



Ek gaan defnetief Herbalife se produkte gebruik om my te fuel...

Het jy al goals vir 2026?
Share asb♡

Photos from Marinda Kleinhans Fitness's post 20/08/2025

I used Herbalife for almost 2 months and this is my resluts combined regular exercise, drinking lots of water. 3 L per day and mindful eating.

It really really works!

I love my Herbalife 💚

F1 shake
Protein drink Mix
Thermal
Multifiber

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address

Pretoria