01/09/2025
Klein, Kreatief, Ons JOKI oor Besigheid!
πΈ Slegs R375 per maand β Kry professionele aanlyn bemarking wat jou besigheid laat uitstaan.
Ons bied:
β
Ons unieke vertrouens-merk β βn simbool wat wys jou besigheid is betroubaar en nie βn scam nie. Klante kan dus met gemoedsrus by jou koop.
β
Maandelikse aanlyn bemarking β ons plaas jou besigheid in die kollig.
β
Advertensies & inhoudskepping β jy voorsien die inhoud, ons maak dit mooi en pas dit aan vir advertensies.
β
Goeie sigbaarheid β nie net op ons blad nie, maar ook in relevante groepe en gekose areas naby jou besigheid se fisiese ligging.
π‘ En dit is nie al wat ons bied nie! Ons het ook groter pakkette en ekstra opsies vir besighede wat nog meer sigbaarheid en groei wil hΓͺ. Waar ons als voorsien, fotographie, videos en waar ona als by jou besigheid kom doen.
π Vertrou vΓ³Γ³r jy berou. Laat ons jou help om meer mense deur jou deur te kry β professioneel, kreatief en betroubaar.
π© Kontak ons nou:
π± 076 047 0830
π§ [email protected]
27/08/2025
Build your vision.Believe first, others will follow.π§‘
27/08/2025
Its Glow Up Time π
Tharien Make Up Artistry
Your look Perfected! From natural to glam, get ready for a flawless look! Why stress when i can advise you to the best. Contact Tharien today for your Guaranteed red carpet ready moment!
[email protected]
072 637 4474
Tharien Moolman
πΈ Andre Sturgeon (Andre Sturgeon Photography)
24/08/2025
Vertrou Voor Jy Berou!
Klein besighede het 'n spasie nodig waar jy presies weet wat jy kry β plekke waar jy seker kan wees dat jy waarde vir jou geld kry. Dis waar Joki inkom.
Joki het 'n geverifieerde merk, en wanneer jy ons deel van jou klein besigheid maak en jy die Joki-merk sien, weet jy jy kan vertrou dat jy kry waarvoor jy betaal.
Een van die eerste besighede wat ons merk van waarde kry, is Bella Bohimia Spa And Venue.
Dit is nie net een van die mooiste plekkies in Pretoria waar ek al was nie, maar ook 'n plek waar ek onmiddellik welkom gevoel het. Ek kan dit met volle vertroue aan enige iemand aanbeveel.
Dis meer as net 'n spa, hulle kombuis het die heerlikste kos wat jy aan kan d**k.
En dis die spesiale plek waar ek my besigheidsvennoot, Johan Goddard , ontmoet het en waar die idee vir Joki ontstaan het.
Of jy nou wil ontsnap vir 'n dag van rus of 'n funksie het wat jy ingedagte het, kan jy hulle einge tyd boek of besoek.
Www.bellebohimia.co.za
24/08/2025
In βn wΓͺreld wat vinnig verander, sukkel klein besighede om tred te hou met uitdagings soos βn onsekere ekonomie en aanlynbedrog wat verbruikers vertroue skend. Ons het die behoefte aan βn betroubare platform waar opregte klein besighede kan floreer, raakgesien. Daarom het ons Joki geskepββn toegewyde ruimte vir outentieke bevordering en betekenisvolle groei. As jy βn besigheid hier sien, weet jy dit kan vertrou word. Sluit aan by Joki en ontdek βn kragtige nuwe manier om jou bereik en potensiaal te vergroot. Ons is opgewonde om hierdie reis te begin en sal in die komende week ons eerste paar klein besighede bekendstel wat in die agtergrond al klaar n pad saam ons gestap het π§‘