Kloof-Netbalfees

Kloof-Netbalfees

Share

🔷Hierdie is die amptelike Facebook-bladsy van Hoërskool Waterkloof se jaarlikse Kloof-Netbalfees.🔷

Photos from Kloof-Netbalfees's post 08/04/2026

Baie dankie aan ons wonderlike span wat so mooi na die dogters omgesien het. Die pakkies was heerlik en pragtig voorberei! 💙🤍💛

31/03/2026

Van die bestuur van wil ons opreg dankie sê aan elke skool, speler, afrigter en beamte wat deel was van die Kloof-Netbalfees 2026 🏐

Dankie dat julle die pad aangepak het om hierdie naweek saam met ons te beleef. Julle deelname, energie en gees het die fees werklik besonders gemaak.

Reis veilig terug huis toe, en mag die herinneringe van hierdie naweek nog lank saam met julle bly.

Ons sien uit daarna om almal weer volgende jaar hier te verwelkom! 🤍✨

31/03/2026

En so kom die Kloof-Netbalfees 2026 tot ‘n einde - herinneringe gemaak en glimlagte oral 😁❣️

31/03/2026

Op soek na jou Kloof-Netbalfees 2026 foto? 👀📸
Scan die QR-kode op hierdie post of volg die link om al die foto’s te sien!

https://photofrog.co.za/buy/edw7y

31/03/2026

DAG 3 - BESTE SENIOR AANVALLENDE SPAN WENNER:

O/16 A

31/03/2026

DAG 3 - BESTE JUNIOR AANVALLENDE SPAN WENNER:

O/15 A (Windhoek Afrikaans Privaatskool)

31/03/2026

DAG 3 - BESTE SENIOR VERDEDIGENDE SPAN WENNER:

O/17 A (Voortrekker)

31/03/2026

Hoedown Throwdown-danskompetisie wenners : Garsfontein O/17A 🏆🩵

31/03/2026

A bit of fun with 💚
Thank you for all the energy! ✨

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Pretoria
0048