Oosie Junior Hokkie Klub
Ontwikkel passie vir hokkie van jongs af. Seuns en dogters van O/7 tot O/13 welkom. Ons leer jou al Oosie Junior Hokkie klub. Sien uit om almal daar te sien.
Alle ouderdomme, seuns en dogters welkom. Woensdae en vrydae van 16h00 tot 17h15 by Hoërskool Oos-Moot hokkie velde. Kom ontwikkel jou vaardighede en passie vir die spel van 'n jong ouderdom af. Liga wedstryde word gespeel in 3de kwartaal. Vir meer inligting kontak Liza Meyer 0829037832 of Mev Myrtle Grobler 0828201989.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Pretoria
0084