Affies Klub600

Affies Klub600

Share

Klub 600 is die Afrikaanse Hoër Seunskool se Rugby Ondersteunersklub. Besigheidsure en Algemene inligting:
Skolerugby wedstryddae.

Nasionale en provinsiale rugbywedstryde gespeel op Loftus. Fasiliteit sluit stiptelik om 22:45. Geen drank word op Sondae toegelaat nie. Geen drank tydens wedstryde word toegelaat nie. Koeldrankverkope tydens wedstryde. Tee en koffie is deurentyd beskikbaar. Braaipakke word te koop aangebied na afloop van wedstryde. Rugby word op alle vlakke ondersteun in 'n goeie gees.

Photos from Affies Klub600's post 22/03/2026

Uitslae van naweek se rugby by PRG:

Photos from Affies Klub600's post 16/03/2026

Rugby uitslae 14 Maart teen Hoërskool Waterkloof

Photos from Affies Klub600's post 13/03/2026

Rugby uitslae:13 Maart 2026

09/03/2026

Affie-rugby bepalings:Vrydag 13 Maart teen HTS John Vorster en Zayo academy

09/03/2026

Affie-rugby bepalings:Saterdag 14 Maart teen Hoërskool Waterkloof

04/03/2026
07/02/2026

Sien QR kode vir 2026 aansluitings!

Klub 600 2026 - Lede Aansluiting / Hernuwing 31/01/2026

Goeiedag almal

Mag die nuwe jaar vir elkeen van julle vol vreugde, gesondheid en mooi herinneringe wees! Ons sien uit na nog vele lekker oomblikke saam – langs die veld, en by elke kuier.

Ons verwelkom ons nuwe klubbestuurder, Annamart Geyser.
Vir enige navrae:
💻 [email protected]
Whatsapp: 063 358 1383

🔔 Herinnering:
Moenie vergeet om jou lidmaatskap vir die jaar te hernu nie – en bring sommer ’n vriend of twee saam om aan te sluit. Hoe meer, hoe lekkerder!
https://shop.opentickets.co.za/event/klub-600-2026-lede-aansluiting-hernuwing-zt1rfs

Groete
Klub 600 bestuur

Klub 600 2026 - Lede Aansluiting / Hernuwing Klub 600 2026 - Lede Aansluiting / Hernuwing Buy tickets for 600 on 01/01/2026, Pretoria from Open Tickets (Pty) Ltd. Ledegelde sluit die volgende in:* 10% Korting op die huur van Klub 600 vir funksies* Afslag op ons borgskap- vennote: Jondo / Haltlock / MegamasterLET WEL: K...

Klub 600 2026 - Lede Aansluiting / Hernuwing 12/11/2025

𝐊𝐋𝐔𝐁 𝟔𝟎𝟎 𝐀𝐀𝐍𝐒𝐋𝐔𝐈𝐓𝐈𝐍𝐆𝐒

🏉 Sluit aan of hernu — almal is welkom!
Klub 600 is oop vir nuwe lede én hernuwings. Of jy ’n passievolle ondersteuner is of net hou van die saamwees en gees — hier is jou plek!

👉 Moenie uitmis nie — kom wees deel van die gees, die gemeenskap en die voordele! Ons nooi ouers, oud-leerlinge en vriende uit om aan te sluit by Affies se enigste Ondersteunersklub.

As lid kry jy eksklusiewe afslag by ons borgskapvennote.
Jou ondersteuning maak ’n verskil!

Volg die skakel om aan te sluit of te hernu vir 2026:
https://shop.opentickets.co.za/event/klub-600-2026-lede-aansluiting-hernuwing-zt1rfs

Klub 600 2026 - Lede Aansluiting / Hernuwing Klub 600 2026 - Lede Aansluiting / Hernuwing Buy tickets for 600 on 01/01/2026, Pretoria from Open Tickets (Pty) Ltd. Ledegelde sluit die volgende in:* 10% Korting op die huur van Klub 600 vir funksies* Afslag op ons borgskap- vennote: Jondo / Haltlock / MegamasterLET WEL: K...

16/10/2025

Totsiens en Sterkte, Matriekgroep van 2025

Liewe matrikulante,

Die tyd het aangebreek om afskeid te neem van die skoolbanke — van die klaskamers waar julle gegroei het, die vriendskappe wat gevorm is, en die herinneringe wat vir altyd deel van julle sal wees.

Maar voor julle die volgende hoofstuk aanpak, lê daar nog een laaste berg voor: die eindeksamen. En ons weet — julle is gereed.

❤️Mag julle eksamens nie net toets wat julle weet nie, maar ook wys hoe ver julle gekom het.
💛Mag julle moed hê wanneer die vrae moeilik raak, en kalmte wanneer die tyd druk.
💚Mag julle onthou dat julle meer is as net punte — julle is drome, potensiaal en toekoms.

Ons groet julle met trots, met hoop, en met ’n hart vol goeie wense. Gaan wys die wêreld wie julle is. En onthou: die mooiste reis begin dikwels met ’n laaste eksamen.

Sterkte, sukses en ’n warm totsiens.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address

1 Lynnwood Road
Pretoria
0002