Sheer Perfection

Sheer Perfection

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sheer Perfection, Van Ryneveld Ave, Pretoria.

08/12/2025

I’m (Nadia) in salon and taking bookings today! Your dream colour is waiting 🤍✨

29/09/2022

Vandag staan ek en d**k jys een Merkwaardige Jong vrou wat die lewe gaan betree met soveel oemf!

Ek wonder wat sou ma sê? Wow, jy het absoluut stunning gelyk! Ons, ek en pappa is onmenslik lief vir jou!

Ek kan nie wag om te sien hoe gaan jy in die nuwe fase van jou lewe blom nie!

Mag God se hand oor jou wees en jy net shine my kind!!!

Photos from Sheer Perfection's post 19/06/2022

Die Waarde van 'n pa is prysloos! Jys ons rots, ons Anker ons oor en ons redder as dit by gewone goedjies Kom. Dankie my liefste man, pappa eggenoot
.n.e._s

Photos from Sheer Perfection's post 07/01/2022

My Klein klitsgras jys 'n wonderlike 6maande jonk! My bring soveel vreugde tot ons Lewens. My handsome hartedief wat almal sien as veilig! Kosbare Kleine bekkie

16/12/2021

Thanks Xenia for this!!!

22/11/2021

Jys perfek! Slaap so rustig die tyd van die oggend nog op my skoot! Dankie Here vir jou, jy hou my veote op die grond. Lief vir jou kelin Wiandré

Photos from Sheer Perfection's post 14/10/2021

Wanneer ons so lekker slaap op 'n warm somers middag

Photos from Sheer Perfection's post 09/10/2020

Love this top!

I feel My life is on track and shinning bright like a diamond 💎 is my thing for today😘❤️

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address

Van Ryneveld Ave
Pretoria
0045