Assembly Diepsee Hengel Klub - Deep Sea Angling Club
Assembly Hengel Klub is gestig in Februarie 1985 deur Paul Greyling. Hy was daardie tyd die eienaar van Assembly hotel. Vandag is daar meer as 50 lede
Hulle het as groep vriende besluit om een van net 'n handjie vol noord transvaal klubs te stig.
23/05/2026
22/05/2026
Dag 1 by die Zinkwazi Interprovincial Game Fish
Roche Smith met sy Snoek vangste
Boot: Oki-Doki
Die Spanlys vir NGDSAA SADSAA Game Fish Interprovincial te Zinkwazi, 20 - 23 Mei 2026:
Rooi Span:
Pieter Venter (k)
Buks Grobbelaar
Joost van Heerden
Blou Span:
Ryno Le Grange (k)
Roche Smit
Dwayne Herbst
Wit Span:
Louis du Plessis (k)
Danie van Schalkwyk
JC van Heerden
Geel Span:
Etienne de Jager (k)
Stiaan du Plooy
MW Dercksen
22/05/2026
Die manne is reg vir die Zinkwazi Interprovincial Game Fish
10/05/2026
Gisteraand was die Noordelike Gauteng Diepsee Hengel se Prysuitdeling. ππ£
Baie geluk aan al die wenners met julle uitstekende prestasies gedurende die 2025 seisoen!
π₯ NTDSAA Open Club Champion β PSK
π₯ PEDSAC Runner Up Club Int Club β Olifants
π NTDSAA β Biggest Reported Tuna
Riaan Odendaal β 79,49kg
π Sentski Wahoo β Biggest Reported Wahoo
Bilinda du Preez β 26,1kg
π Sanlam Dorado β Biggest Reported Dorado
Hans du Preez β 5,6kg
π Awie Swanton Shield β Biggest Reported King Mackerel
Etienne De Jager β 12,5kg
π£ Runga Louw β Skipper Meeste Billfish Releases
Riaan Odendaal β 9
π£ Mearl&Mike Buyskes β Meeste Seilvis Vrylaat
Louis du Plessis β 3
π£ PEDSAC 2 β Most Meritorious Fish % SA All Tackle Rek
Pieter Farrell β Eastern Little Tuna β 8,8kg
π Chloride Shield β Grootste Roof Vis
Riaan Odendaal β Yellowfin Tuna β 79,49kg
π NTVL Sportvis Trophy β Biggest Reported Bottomfish
Bilinda du Preez β Engelsman β 3,1kg
π
Danie de Villiers Records β Most Records Claimed
Riaan Odendaal β 2
π Assembly Open Indev Champ β Winning Individual Int Club Comp
Manual da Serra
π£ Assembly Trophy β Man With Most Billfish Releases
Louis du Plessis & Francois Pretorius β 3
π£ Assembly Marlin Trophy β Most Marlin Releases
Arno de Langen β 1
π£ Mako Trophy β Family With Most Billfish Releases
Du Plessis Family β 4
π€ Olifants Trophy β Boat With Most Billfish Releases
Snowy Owl β 9
π NTDSAA 2 β Interclub Skipper
Riaan Odendaal β 202,2
π Hennie Scheepers β Biggest Reported King Mackerel
Frikkie Rall Jnr β 8,5kg
π J Vorsatz β Biggest Reported Tuna
Frikkie Rall β 25kg
π₯Junior- Outstandig Catch- Milan De Langen- Cuta 8.4kg
Baie geluk aan elke hengelaar, skipper en span!
Dankie vir julle passie en harde werk wat NGDSAA trots maak.
09/05/2026
π£ Assembly se April Hengelaar van die Maand π£
Geluk aan Danie van Schalkwyk! π
Danie was gedurende April op Sodwana vir βn spesiale snawelvis trip en het uitstekend gevaar deur 3 marlyne suksesvol te tag and release vanaf sy boot, Jolly Boys. π₯π
Baie geluk met βn ongelooflike prestasie en dankie dat jy die Assembly Diepsee Hengel Klub trots maak! π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
0157