12/06/2026
Junie Vakansie = Rugby Kamp!
Sluit vandag aan by BOMFA se vakansie program.
Vir meer inligting volg die skakel hieronder...π«
https://forms.gle/LYNE84LxbD4EYfXb6
Meer as net rugby. Dis familie, toewyding, en trots. Ons vorm leiers β op Γ©n van die veld af. Ons is BOMFA Rugby! Afrigting met doel.
Mentorskap met hart.
πPretoria | Sluit aan: forms.office.com/r/UXn204NV8c
12/06/2026
Junie Vakansie = Rugby Kamp!
Sluit vandag aan by BOMFA se vakansie program.
Vir meer inligting volg die skakel hieronder...π«
https://forms.gle/LYNE84LxbD4EYfXb6
25/03/2026
Net βn paar oomblikke van die oefenveld af ππ
Leer, speel, groei en geniet elke sessie saam.
BOMFA Rugby Akademie, waar jong spelers ontwikkel.
21/03/2026
Vandag vier ons Menseregtedag, βn dag wat ons herinner dat elke kind die reg het om te groei, te droom, te speel en die geleentheid te kry om hul volle potensiaal te bereik.
By BOMFA Rugby Akedemie glo ons daaraan om meer as net rugbyspelers te bou, ons bou selfvertroue, dissipline, respek en βn sterker toekoms.
Kom ons hou aan om ons jeug te bemagtig en ruimtes te skep waar elke kind waardevol, gesien en ondersteun voel.
Gelukkige Menseregtedag, Suid-Afrika! πΏπ¦
Wil jy hΓͺ jou kind moet groei in vaardigheid, selfvertroue en karakter deur rugby? Kontak BOMFA Rugby Akedemie vandag nog.
20/02/2026
Elke kind het potensiaal.
Nie elke kind kry die regte leiding nie.
By BOMFA Rugby Akademie leer jou kind:
β’ Hoe om selfvertroue te bou.
β’ Hoe om druk te hanteer.
β’ Hoe om deel van βn span te wees.
β’ Hoe om nooit op te gee nie.
Ons fokus op tegniek, dissipline en karakter want talent alleen is nie altyd genoeg nie.
As jy wil hΓͺ jou kind moet groei, sterker word en reg ontwikkel, dan is dit tyd.
π² Skryf vandag in https://forms.gle/oxRQHRgz71ZopHdU8 .
Moenie wag tot die seisoen jou inhaal nie.
21/01/2026
SKOOL HET WEER BEGIN EN RUGBY PROEWE IS OP PAD π
Dis tyd om voor te berei. Kinders wat ernstig is oor rugby en gereed wil wees vir die komende proewe, kan nou inskryf by Coach Llewellyn.
Fokus op vaardighede, tegniek en selfvertroue ,voorbereiding maak die verskil op proefdag.
π Skryf vandag nog in.
π Beperkte plekke beskikbaar.
π Moenie wag tot dit te laat is nie.
Kontak Coach Llewellyn op 076224 7467 en kry jou kind proef-gereed.
15/12/2025
Dankie aan Coffee Fox vir die heerlike bederf op ons laaste dag van die BOMFA Desember Rugby Kamp Vrydag. βn KouΓ« Freezo nΓ‘ βn warm rugby sessie was presies wat die manne nodig gehad het. Groot waardering vir julle ondersteuning en julle het ons da ekstra spesiaal gemaak.
BOMFA Groete
ππg
10/12/2025
Die BOMFA Desember Rugby Kamp is in volle gang en kyk net hoe straal die kinders!
Vol glimlagte, energie, spanwerk en harde werk. Dis presies waaroor rugby gaan: groei, disipline, selfvertroue en sommer baie pret saam vriende.
Elke sessie bou sterker spelers en sterker karakters.
Dankie aan elke ouer wat hul kinders bring, hulle gee alles op die veld.
3β12 Desember | 08:00β10:00 | LS Elarduspark
R100 per sessie
Ouers wat nog wil aansluit, stuur gerus βn WhatsApp: 076 224 7467