07/02/2025
π£ Hier kom die manne!
Connor, Johan, Dylan & Henk is gereed om die kompetisie flenters te slaan! ποΈββοΈπ₯
Hierdie manne weet wat werk β en dit is Kwaadfiks! πΏπ¦
Kom moedig hulle aan en chill saam by ons gazebo!
07/02/2025
π₯ Vandag stel ons ons dodelike dames bekend!
π₯ Ontmoet die girls Carna, Sybel, Charlene & Saskia β gereed om die kompetisie op te blaas. πͺπ₯
Hierdie chicks dra Kwaadfiks, en jy kan ook! Kom sien hulle in aksie! ποΈββοΈ
π Ons gazebo β kom chill & moedig aan!
05/02/2025
πͺπ₯ Maak gereed vir die Pretoria Throwdown 2025!
Ons is amptelik in die game met Kwaadfiks, die varsste oefendrag in die land. πΏπ¦
π Waar? PTA Voortrekker Monument, Pretoria, Suid Afrika
π Wanneer? 7 & 8 Feb
π Hoekom? Omdat Kwaadfiks die nuwe naam in oefendrag is!
Kom sΓͺ hallo by ons gazebo en ontmoet ons atlete! ποΈββοΈποΈββοΈ
11/12/2024
Waar ons fiks raak, spiere bou, en kwaad word! Of jy nou net begin of reeds 'n veteraan is in die stryd teen die gewigte, hier sal jy klere en bykomstighede vind om soos 'n Kwaad Aap te oefen.